Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Staffordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Staffordshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Staffordshire
HoofstadStafford
Oppervlakte2 713 km²
Bevolking1 126 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid405 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekStaffordshire
Administratiewe setelStafford
ISO 3166-2:GB-STS
Oppervlakte2 620 km²
Bevolking870 800 (2017)
Bevolkingsdigtheid324 inw./km²
Webtuistewww.staffordshire.gov.uk
Distrikte en unitêre owerhede
  1. Tamworth
  2. Lichfield
  3. Cannock Chase
  4. South Staffordshire
  5. Stafford
  6. Newcastle-under-Lyme
  7. Staffordshire Moorlands
  8. East Staffordshire
  9. Stoke-on-Trent

Staffordshire (uitgespreek /ˈstæfərdʃər/ of /ˈstæfərdʃɪər/, dikwels afgekort totStaffs) is 'ngraafskap inEngeland, in dieVerenigde Koninkryk. Die graafskap grens aanCheshire,Derbyshire,Leicestershire,Warwickshire, dieWest Midlands,Worcestershire enShropshire.

Staffordshire het 'n geskatte bevolking van 1 126 200 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land. Die administratiewe setel (county town) isStafford.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van Engeland
Vlag van Engeland
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Staffordshire&oldid=2858649"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp