Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Staatskapelle Dresden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Semperoper.
Daniele Gatti (2017)], Chef-dirigent sedert 2024.

DieStaatskapelle Dresden (voorheen bekend as dieSächsische Staatskapelle Dresden) is 'n Duitse orkes wat gebaseer is inDresden, die hoofstad van die Duitse deelstaatSakse.

Die orkes was in 1548 gestig deur Maurice, keurvors vanSakse, en is een van die wêreld se oudste en mees formidabele orkeste.

Sy voorloper wasDie Kurfürstlich-Sächsische und Königlich-Polnische Kapelle (Die Keurvorstelike Saksiese en Koninklike Poolse Orkes). Die orkes is die musikale liggaam van dieStaatsoper Dresden (Dresden Staatsopera). Die basis van die orkes is dieSemperoper.

Sir Colin Davis het van 1990, tot sy dood in 2013, die titel gehou van 'dirigent laureaat', die eerste en enigste dirigent tot op datum om op die wyse geëer te word deur die orkes.[1] Die orkes hetMyung-Whun Chung as sy heel eerste prinsipiële gas-dirigent aangestel vanaf die 2012-13 seisoen.[2]

Kapellmeister en Hoof-dirigente

[wysig |wysig bron]


Komponiste-in-residensie

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Staatskapelle Concert plan 2012-13 p 16"(PDF). Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 27 September 2013. Besoek op1 Mei 2013.
  2. Staatskapelle Dresden(8 June 2011)."Staatskapelle Dresden to become orchestra for the Salzburg Easter Festival, and Christian Thielemann the festival's Artistic Director".Persberig.Archivedfromthe originalon 28 Julie 2011.https://web.archive.org/web/20110728041417/http://www.staatskapelle-dresden.de/en/news/article/saechsische-staatskapelle-dresden-wird-orchester-der-salzburger-osterfestspiele-christian-thieleman/34/.Besoek op 2011-06-11. 
  3. Ernst, Michael (1 Maart 2018)."Neue Saison ohne Überraschungen".Dresdner Neueste Nachrichten (in Duits).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019. Besoek op27 Januarie 2019.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Portaal:
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Kunstenaars
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Staatskapelle_Dresden&oldid=2743325"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp