Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

St John's Wood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
St John's Wood
Distrik
St. John's Wood High Street
St. John's Wood High Street
St John's Wood is in Groter Londen
St John's Wood
St John's Wood
Koördinate:51°32′10″N0°10′30″W /51.53611°N 0.17500°W /51.53611; -0.17500
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandEngeland
GraafskapGroter Londen
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
  SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
NW8
Skakelkodes020

St John's Wood is 'n distrik in die noordweste vanLonden,Engeland, in dieCity of Westminster, en aan die noordwestekant vanRegent's Park. Dit is ongeveer 2,5 myl noordwes vanCharing Cross geleë.

Die poskode NW8 (St. John's Wood) is deur dieForbes-tydskrif as die vyfde duurste poskode in Londen en dieVerenigde Koninkryk aangewys. 'n Gemiddelde huis hier kos byna £2 miljoen ($3,5 miljoen).[1] Van die duurste eiendomme ter wêreld kan hier aangetref word.[2]

Die bekendeLord's-krieketstadion is in die distrik geleë. Die distrik is ook bekend virAbbey Road en dieAbbey Road Studios waar dierockgroepThe Beatles hulle albums opgeneem het.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metSt. John's Wood.
  1. "U.K.'s Most Expensive Postcodes" (in Engels). Forbes.com. 12 Desember 2007.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op25 Mei 2012.
  2. "English school in London St John's Wood, language school to learn English in London with Nacel International" (in Engels). Nacel.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 12 September 2016. Besoek op25 Mei 2012.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=St_John%27s_Wood&oldid=2749267"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp