Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Spiralia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spiralia
Spiraalklovering inTrochus
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
(geen rang):Protostomia
(geen rang):Spiralia

DieSpiralia word as 'n diereklade binne dieProtostomia beskou wat 'n susterklade van dieEcdysozoa is. Oor die samestelling en die verwantskap van hierdie klade is nogtans geen algemene ooreenstemming nie. Party navorsers het Spiralia as sinoniem met Lophotrochozoa beskou, maar daar word nou gedink dat die Lophotrochozoa, waartoe die slakke en ringwurms behoort, 'n groepbinne die Sprialia is. In 2014 het Trosten H. Struck et al.[1] ondersoek of party eenvoudige diere soos die platwurms en die gastrotricha en gnathostomulida as 'n aparte groep (die "Platyzoa") naas die Lophotrochozoa binne die Spiralia behoort. Hulle resultate dui aan dat hierdie organismes wel binne die Spiralia behoort, maar dat "Platyzoa" parafileties sou wees.

Kladogram

[wysig |wysig bron]

Hulle kladogram sien so uit:

Protostomia

Ecdysozoa


Spiralia
Gnathifera

Syndermata



Gnathostomulida



Platytrochozoa
Rouphozoa

Platyhelminthes



Gastrotricha




Lophotrochozoa





Die oer-Spiralia het dalk geen coeloomholte, segmentasie of harsings gehad nie.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Platyzoan Paraphyly Based on Phylogenomic Data Supports a Noncoelomate Ancestry of SpiraliaTorsten H. Struck, Alexandra R. Wey-Fabrizius, Anja Golombek, Lars Hering, Anne Weigert, Christoph Bleidorn, Sabrina Klebow, Nataliia Iakovenko, Bernhard Hausdorf, Malte Petersen, Patrick Kück, Holger Herlyn, Thomas Hankeln

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spiralia&oldid=2298838"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp