Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Spikkel-seepvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spikkel-seepvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. punctata
Binomiale naam
Pogonoperca punctata
(Valenciennes, 1830)

Diespikkel-seepvis (Pogonoperca punctata) is 'nvis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseaan area,Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide vanMosambiek. In Engels staan die vis bekend as dieSpotted soapfish.

Identifikasie

[wysig |wysig bron]

Die vis word tot 35 cm groot. Die lyf isbruin en dig bedek met kleinwit kolletjies. Daar is vyf kenmerkendeswart vlekke op die kop, rugkant en stertvin se basis. Daar is ook 'n kenmerkende los velletjie op die ken. Die visse is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in pare voor.

Hulle leef in koraal gebiede se hellings in water wat 20 tot 120m diep is en vreetskaaldiere en klein vissies. Diespesie is seldsaam.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bron

[wysig |wysig bron]
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

[wysig |wysig bron]
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spikkel-seepvis&oldid=2483612"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp