Sparidae is 'nvis-familie wat hoort tot dieordePerciformes en staan bekend as die Brasems - EngelsSeabreams. DieStompneuse,Steenbrasse en mosselkrakers is onder andere deel van diefamilie. Daar is 29genera met ten minste 100spesies wat hoort tot dié familie. Een en veertig van die spesies kom aan dieSuid-Afrikaanse kus voor. Die familie vis speel 'n belangrike rol in kommersiële lyn en sportvis in Suid-Afrika.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies word aan dieSuider-Afrikaanse kus aangetref:
- Pterogymnus laniarius -Panga