Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Spanningsverdeler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Spanningsverdeler is 'n eenvoudigeweerstand-netwerk om die spanning vanaf 'n bron na 'n laer spanning om te skakel.

Die eenvoudigste voorbeeld is 'n spanningsverdeler soos vertoon in figuur 1.

Figuur 1

waar

VUIT=VIN(R2R1+R2)(1){\displaystyle V_{UIT}=V_{IN}({\frac {R_{2}}{R_{1}+R_{2}}})\qquad \qquad \qquad (1)}

Dus kan gesien word dat as R1 = R2 dan sal die uitgangsspanning die helfte van die ingangsspanning wees.

Figuur 2 wys 'n meer komplekse verdeler.

Figuur 2

waar

V1=VIN(R2+R3R1+R2+R3)(2){\displaystyle V_{1}=V_{IN}({\frac {R_{2}+R_{3}}{R_{1}+R_{2}+R_{3}}})\qquad \qquad \qquad (2)}

en

V2=VIN(R3R1+R2+R3)(3){\displaystyle V_{2}=V_{IN}({\frac {R_{3}}{R_{1}+R_{2}+R_{3}}})\qquad \qquad \qquad (3)}

In albei gevalle word die aanname gemaak dat daar noemenswaardig min stroom by die uitgange uitvloei sodat die vergelykings (1),(2) en (3) bly geld.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spanningsverdeler&oldid=1884773"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp