Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Spaans-Amerikaanse Oorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spaans-Amerikaanse Oorlog
Deel van dieFilippynse Rewolusie en dieKubaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Slag vanSan Juan,Puerto Rico
Datum25 April -12 Augustus1898
LiggingKuba enPuerto Rico (Karibiese See)
Filippyne enGuam (Asië enStille Oseaan)
ResultaatVerdrag van Parys
Gebieds-
veranderinge
Spanje staak sy soewereiniteit oor Kuba, sedeer die Filippyne, Puerto Rico en Guam aan die Verenigde State vir die bedrag van 20 miljoenAmerikaanse dollar.
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Filippyne Filippyne

Vlag van Kuba Kuba
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico

Spanje
Aanvoerders
William McKinley
Nelson A. Miles
Theodore Roosevelt
William R. Shafter
George Dewey
William T. Sampson
Wesley Merritt
Joseph Wheeler
Máximo Gómez
Demetrio Castillo Duany
Emilio Aguinaldo
Apolinario Mabini
Maria Christina
Práxedes Sagasta
Patricio Montojo
Pascual Cervera
Arsenio Linares
Manuel Macías
Ramón Blanco
Antero Rubin
Valeriano Weyler
Fermin Jaudenes
Sterkte
Kuba: 30 000 milisie
Verenigde State: 300 000 soldate
Kuba: 278 447 soldate en milisie
Puerto Rico: 10 005 soldate en milisie
Filippyne: 51 331 soldate en milisie
Ongevalle en verliese
Kuba: 10 665 dood
Verenigde State:
2 910 dood
345 tydens gevegte
VS-leër:: 280
VS-vloot: 16
Ander: 49
2 565weens siektes

1 577 gewond:

VS-leër: 1 509
VS-vloot: 68
Spaanse Vloot:
560 dood
300-400 gewond
Spaanse Leër: 3 000 dood of gewond (in Filippyne)
6 700 gevange (Filippyne)
13 000 dood (in Kuba)
10 000 tydens gevegte
50 000weens siektes (Kuba)

DieSpaans-Amerikaanse Oorlog (Engels:Spanish–American War,Spaans:Guerra hispano-estadounidense) was 'n gewapende stryd tussen dieVerenigde State van Amerika enSpanje, wat op25 April1898 met die Rewolusie in die Filippyne en Kuba begin het en op12 Augustus1898 met die anneksasie van dieFilippyne,Guam,Kuba enPuerto Rico deur dieVerenigde State van Amerika geëindig het.

Die VSA ná die oorlog: Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne.

Met die oorlog het Spanje sy laaste beduidende kolonies verloor, terwyl die VSA 'n imperialistiese mag geword het. Ná sy neerlaag het Spanje dieKaroline-eilande, dieNoordelike Mariana-eilande enPalau aan dieDuitse Keiserryk verkoop, wat ná die einde van dieEerste Wêreldoorlog weer verloor is. Kuba het op20 Mei1902 onafhanklik geword en ná dieTweede Wêreldoorlog die Filippyne op4 Julie1946.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Guevara, Sulpicio, ed. (2005), [URL "Philippine Declaration of Independence"], The laws of the first Philippine Republic (the laws of Malolos) 1898–1899, Ann Arbor, Michigan: University of Michigan Library (published 1972), URL, besoek op 2013-01-02 .
  2. Guevara, Sulpicio, ed. (2005), [URL "Facsimile of the Proclamation of the Philippine Independence at Kawit, Cavite, June 12, 1898"], The laws of the first Philippine Republic (the laws of Malolos) 1898–1899, Ann Arbor, Michigan: University of Michigan Library (published 1972), URL, besoek op 2013-01-02 .

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Kunstenaars
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spaans-Amerikaanse_Oorlog&oldid=2812326"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp