Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sorel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sorel
Stad
Die hawe van Sorel
Die hawe van Sorel
Sorel is in Quebec
Sorel
Sorel
Koördinate:46°02′37″N73°06′50″W / 46.04361°N 73.11389°W /46.04361; -73.11389
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieQuebec
RegionMontérégie
Regionale CountyPierre-De Saurel
Stigting1642
Geïnkorporeer op15 Maart2000
Regering
 • BurgemeesterRéjean Dauplaise
Oppervlak
 • Land58,07 km2 (22,42 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal34 702
 • Digtheid56,58/km2 (146,5/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
 • SomertydUTC-04:00 (EDT)
Poskode
J3P
Skakelkodes450
Webwerfville.sorel-tracy.qc.ca

Sorel is 'n dorp in Sentraal-Quebec, by die samevloeiing van dieRichelieurivier met dieSaint-Laurentrivier. Saam met die dorpTracy vorm dit die stadSorel-Tracy met 'n bevolking van 34 702 (2006).

Sorel is die vierde oudste stad inKanada, en hier is op dieKersaand van1781 vir die eerste keer inNoord-Amerika 'nkersboom getooi.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sorel&oldid=2632247"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp