Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sorani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Moenie verwar word metGorani nie.
Sorani
سۆرانی,Soranî
Gepraat in:Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Irak Irak
Vlag van Iran Iran
Vlag van Sirië Sirië 
Gebied:Wes-Asië
Totale sprekers:7,3 miljoen[1]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Wes-Irannees
    Noordwes-Irannees
     Koerdies
      Sorani 
Skrifstelsel:Arabiese alfabet,Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Irak Irak
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:ckb
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Sorani (Koerdies: سۆرانی,Soranî) ofSentraal-Koerdies (کوردیی ناوەندی,Kurdîy nawendî), is óf 'ndialek[2][3][4][5][6] óf 'ntaal[7][8] van dieKoerdiese tale wat inIrak, veralKoerdistan, gepraat word, maar ook in die westelikeIrannese provinsies Koerdistan, Kermansja en Wes-Azerbeidjan. Sorani is saam metArabies een van Irak se tweeampstale en word in politieke dokumente eenvoudig "Koerdies" genoem.[9][10]

Verspreiding vanKoerdiese tale wat deurKoerde gepraat word:

   Koermandsji

   Sorani

   Suid-Koerdies

   Zazaki

   Gorani

   gemeng

Die term Sorani, wat na die voormalige Soran-emiraat genoem is, word veral gebruik om te verwys na 'n geskrywe, gestandaardiseerde variant van Sentraal-Koerdies in die Sorani-alfabet wat in die 1920's deur Sa'ed Sidqi Kaban en Taufiq Wahbi uit dieArabiese alfabet ontwikkel is.[11]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kurdish, Central".Ethnologue. Besoek op16 Maart 2021.
  2. (en)"Kurdish language".Encyclopædia Britannica. Besoek op16 Maart 2021.
  3. (en)"Dialects of Kurdish".
  4. (en)Aziz, Mahir A. (30 Januarie 2011).The Kurds of Iraq: Ethnonationalism and National Identity in Iraqi Kurdistan. I.B.Tauris.ISBN 978-1-84885-546-5.
  5. (en)Izady, Mehrdad; Izady, Mehrdad R. (1992).The Kurds: A Concise Handbook. Taylor & Francis.ISBN 978-0-8448-1727-9.
  6. (en)"The Kurdish Language and Literature". Institutkurde.org. Besoek op15 Augustus 2019.
  7. (en)Sheyholislami, J. (6 Junie 2011).Kurdish Identity, Discourse, and New Media. Springer.ISBN 978-0-230-11930-7.
  8. (en)Thackston, W. M."—Sorani Kurdish— A Reference Grammar with Selected Readings"(PDF).Harvard-universiteit. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 27 Februarie 2021. Besoek op16 Maart 2021.
  9. (en)Allison, Christine (2012).The Yezidi Oral Tradition in Iraqi Kurdistan. Routledge.ISBN 978-1-136-74655-0.
  10. (en)"Kurdish language issue and a divisive approach". Kurdish Academy of Language. 5 Maart 2016. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 5 Maart 2016.
  11. (fr)Blau, Joyce (2000).Méthode de Kurde: Sorani. Editions L'Harmattan. p. 20.ISBN 978-2-296-41404-4.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inSorani
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sorani&oldid=2478876"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp