Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sonneblom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sonneblomme
Gewone sonneblom
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Asterales
Familie:Asteraceae
Tribus:Heliantheae
Genus:Helianthus
L.[1]
Sinonieme[1]

Harpalium(Cass.) Cass.

'n Gedroogde sonneblomkop

Helianthus is 'nplantgenus met omtrent 70 spesies, in dieAsteraceaefamilie bekend assonneblomme.[2] Behalwe vir drieSuid-Amerikanse spesies, is die spesies vanHelianthus inheems aanNoord Amerika enSentraal-Amerika. Die mees bekende spesie is die gewone sonneblom (Helianthus annuus).[3] Die en ander spesies, veralH. tuberosus, word in gematigde streke en sommigetropiese streke verbou, as voedselgewasse vir mense, beeste en pluimvee, en as sierplante.[4]

Die spesies se ryp sade word ook geoes om sonneblomolie te vervaardig. Die olie word wêreldwyd as huishoudelike kookolie gebruik, en kan selfs as 'n deel van motorbrandstof dien.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 12"Genus:Helianthus L."Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 6 Januarie 2011. Besoek op22 Februarie 2011.
  2. "Sunflower Production". North Dakota State University.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2016. Besoek op12 Julie 2016.
  3. Shorter Oxford English Dictionary (6th uitg.). United Kingdom: Oxford University Press. 2007. p. 3804.ISBN 978-0-19-920687-2.
  4. RHS A-Z Encyclopedia of Garden Plants. United Kingdom: Dorling Kindersley. 2008. p. 1136.ISBN 978-1-4053-3296-5.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
  • van Wyk, Alta: Die veelsydige sonneblom. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 6, Julie 1989. ISSN 0491-4783

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Helianthus
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sonneblom&oldid=2826550"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp