Soleidae | |
---|---|
![]() | |
Pegusa lascaris | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Soleidae |
Genera | |
Sien teks. |
Soleidae is 'nvis-familie wat hoort tot dieordePleuronectiformes. Daar is 30genera met ten minste 120spesies wat hoort tot diéfamilie. Sewentien van die spesies kom aan dieSuid-Afrikaanse kus voor.
Die visse van die familie se koppe en lyf is baie plat. Die oë is langs mekaar aan die regterkant van die kop. Die dorsale vin begin by die oë en die bekken- en anale vinne is een vin wat by die bek begin. Die pektorale vinne is goed ontwikkel. Die familie verkies water nie dieper as 300 m nie en verkies sanderige of modderige bodems.
Die volgende genera word inSuid-Afrika gevind: