Die Soeloesee soos vanaf die Filippynse eiland Palawan gesien'nHaai in die Tubbataha Nasionale Mariene Park, Soeloesee, Filippyne
Die belangrikste nedersettings aan die see isSandakan in Maleisië. In die middel van die Soeloesee is die Tubbatah-koraalrif geleë, wat in 1993 deurUnesco aswêrelderfenisgebied gelys is. Hierdie inskrywing is in 2009 uitgebrei.[2]
Seerowery is 'n algemene verskynsel, veral naby die kus van Borneo.