Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Slowake

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sienSlowaaks. Moenie verwar word metSlowene nie.
Slowake

Totale bevolking:ca. 6 miljoen
Belangrike bevolkings in:Vlag van Slowakye Slowakye ~4,4 miljoen[1]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 742 738[2]
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 147 152[3]
Vlag van Kanada Kanada 100 000[4]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 90 000[5]
Vlag van Serwië Serwië 52 750[6]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 32 052[7]
Vlag van Hongarye Hongarye 29 647[8]
Vlag van Duitsland Duitsland 25 200
Vlag van Argentinië Argentinië 22 500
Vlag van Roemenië Roemenië 17 226[9]
Vlag van Frankryk Frankryk 16 000
Vlag van Italië Italië 15 000
Vlag van Australië Australië 12 000
Flag of Ireland Ierland 10 801[10]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 6 397
Vlag van Kroasië Kroasië 4 712
Vlag van België België 4 000
Vlag van Brasilië Brasilië 3 000
Vlag van Chili Chili 2 300
Vlag van Pole Pole 2 000
Vlag van Nederland Nederland 1 800
Vlag van Spanje Spanje 1 600
Vlag van Israel Israel 1 500
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 800

Taal:Slowaaks
Geloofsoortuiging:HoofsaaklikRooms-Katolieke Kerk
Verwante etniese groepe:AnderWes-Slawiese volke soosPole,Sorbe enTsjegge[11]
Galery van bekende Slowake wat met die oprigting van die Slowaakse Stigting (Matica slovenská) in 1863 gehelp het

DieSlowake (Slowaaks:Slováci,enkelvoud:Slovák, vroulik:Slovenka,meervoud:Slovenky) is 'nSlawiesenasie enetniese groep inheems aanSlowakye wat Slowaaks, 'nWes-Slawiese taal, asmoedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Slowakye en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 81% van dié land se bevolking uit. Die meeste Slowake is aanhangers van dieRooms-Katolieke Kerk (62%).

Wêreldwyd leef omtrent 6 miljoen Slowake, waarvan sowat 4,4 miljoen in Slowakye, 810 000 in dieVerenigde State, 147 152 inTsjeggië, 100 000 inKanada, 90 000 in dieVerenigde Koninkryk en 52 750 inSerwië. In Serwië leef die meeste Slowake in die streekVojvodina saam met ander erkende minderhede, waar Slowaaks saam met ander dieamptelke tale vorm. Naas Slowake leef nog minderhede soosHongare (8,5%) enRoma (2%) in Slowakye.

Die naam van die Slowake is, soos dié van dieSlowene, afgelei van die ou benaming vir die Slawiërs (sloveni). Die woordstam daarvan het nog in benamings soos Slowaaks (Slovenčina) en Slowakye (Slovensko) bewaar gebly.[12]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Beata Balogová (5 Maart 2012)."Census: Fewer Hungarians, Catholics – and Slovaks" (in Engels). The Slovak Spectator.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op3 Mei 2016.
  2. (en)"Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op3 Mei 2016.
  3. "Obyvatelstvo podle národnosti podle výsledků sčítání lidu v letech 1921–2011 – Population by ethnicity by 1921–2011 censuses" (in cz). Czech Statistical Office.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2018. Besoek op3 Mei 2016.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  4. (en)"2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op3 Mei 2016.
  5. "Population by Country of Birth & Nationality, Apr 2009 to Mar 2010 (UK)" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2011. Besoek op14 November 2014.
  6. (sr)"Пописстановништва, домаћинставаистанова 2011. уРепублициСрбији"(PDF). Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 8 Julie 2018. Besoek op3 Mei 2016.
  7. Statistik Austria."STATISTIK AUSTRIA – Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland" (in Duits).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op3 Mei 2016.
  8. "Hungarian census 2011"(PDF) (in Hongaars). ksh.hu. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 17 Julie 2019. Besoek op3 Mei 2016.
  9. (ro)"Transindex.ro". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 9 November 2013. Besoek op14 November 2014.
  10. "CSO Emigration"(PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op29 Januarie 2013.
  11. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, West" (in Engels).Ethnologue. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 5 Oktober 2015. Besoek op3 Mei 2016.
  12. (de)Klaus Schameitat (2016).Slowenien: Zwischen Alpen, Adria und Pannonischem Tiefland. Trescher Verlag. p. 74.ISBN 3897943417. Besoek op3 Mei 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Slowake&oldid=2473041"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp