Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Slough

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Slough
Stad & Borough
Upton Court Park in Slough.
Upton Court Park in Slough.
Slough is in Engeland
Slough
Slough
Koördinate:51°30′36″N0°35′35″W / 51.51000°N 0.59306°W /51.51000; -0.59306
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandEngeland
GraafskapBerkshire
Oppervlak
 • Stad & Borough32,54 km2 (12,56 vk. myl)
Bevolking
 • Stad & Borough140 200
 • Stedelik
163 777
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
SL1-SL3
Skakelkodes01753
Webwerfslough.gov.uk

Slough (uitgespreek /ˈslaʊ/) is 'n stad geleë naby die grens vanLonden, in dieEngelse graafskapBerkshire. In die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 140 700 gehad. Die stad is een van die etnies mees diverse plekke in dieVerenigde Koninkryk, en sowat 9,1% van die inwoners is aanhangers vanSikhisme. Slough het ook die eerste swart vroulike burgemeester,Lydia Simmons, in 1984 gehad.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Slough&oldid=2229454"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp