Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Slapskyf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Slapskyf

'nSlapskyf is 'n databergingmedium wat bestaan uit 'n dun, slap,magnetiese medium wat in 'n vierkantige/reghoekige plastiekomhulsel verpak word. Slapskywe is in 1967 byIBM deur Alan Shugart uitgevind en was oorspronklik 8 duim / 200 mm groot. Die eerstepersoonlike rekenaar wat 'n slapskyfleser gehad het, is in 1981 deur IBM vervaardig. Later is ook 5¼ duim / 133⅓ mm skywe vervaardig en meer onlangs die algemene 3½-duim / 90 mm stiffie. Slapskywe was sedert die middel van die sewentigerjare tot in die laat negentigs 'n gewilde medium vir databerging. Alhoewel slapskywe steeds 'n beperkte gebruik geniet, isUSB-skywe,CD-ROM's enDVD-ROM's tans meer algemeen.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Slapskyf&oldid=2579866"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp