| Slag van Lepanto |
|---|
| Deel van die Vierde Ottomaans-Venesiaanse Oorlog en die Ottomaans-Habsburgse oorloë |
 Die Slag van Lepanto, onbekende kunstenaar, laat 16de eeu |
|
| Strydende partye |
|---|
Heilige Liga: | Ottomaanse Ryk |
| Aanvoerders |
|---|
Heilige Liga Vloot:[1][2]
Senter: Johannes van Oostenryk Sebastiano Venier Marcantonio Colonna
Links: Agostino Barbarigo (†)
Regs: Gianandrea Doria
Reserwe: Álvaro de Bazán
| Ottomaanse Vloot:[3][4]
Sentrum:
Sufi Ali Pasha (†) Regs:
Mahomet Sirocco (†) Links:
Occhiali |
| Sterkte |
|---|
| 212 skepe[2] 28 500 soldate[5] 40 000 matrose en roeiers[2] 1 815 gewere[6] | 251 skepe 31 490 soldate 50 000 matrose en roeiers 750 gewere[6] |
| Ongevalle en verliese |
|---|
7 500 gesneuweldes 17 skepe verloor[7] | 20 000 gesneuweldes, gewonde of gevang[7][8] 137 skepe oorneem 50 skepe gesink 12 000 Christene bevry |