Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Skrikkeljaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nSkrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag bevat om die kalenderjaar te sinkroniseer met dieastronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem. Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorrigeer word.

Die Gregoriaanse kalender

[wysig |wysig bron]

DieGregoriaanse kalender voeg 'n ekstra dag byFebruarie in jare wat deelbaar is deur vier, behalwe vir jare wat deelbaar is deur 100 maar nie deur 400 deel nie. Dus is1996 en2000 skrikkeljare, maar nie 1900 of 2100 nie.

Maansonkalenders

[wysig |wysig bron]

In die geval vanmaansonkalenders word soms 'n hele maand by 'n skrikkeljaar gevoeg.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Sienskrikkeljaar in Wiktionary, die vrye woordeboek.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Skrikkeljaar&oldid=2651575"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp