Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Skietlood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Skietlood

'nSkietlood, ofpaslood is 'n boukundige instrument wat gebruik word om dievertikaal te bepaal. Dit bestaan gewoonlik uit 'n tou met 'n kegelvormigeloodgewiggie wat aan sy onderpunt hang. Die tou wys dus regaf na onder toe, en kan gebruik word om te bepaal hoe regop 'n voorwerp, soos 'n muur of 'n paal, staan. In hierdie rol word die skietlood ook bygestaan deur diewaterpas. Terwyl die skietlood die vertikaal aandui, dui 'n waterpas diehorisontale oppervlak aan, watloodreg aan die vertikaal lê.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Skietlood&oldid=1632066"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp