Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Skiereiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Skiereiland inKroasië.

'nSkiereiland is 'n landstuk of 'n landtong inwater wat aan die vasteland of aan 'n grotereiland bevestig is.Skiereiland beteken feitlik 'byna-eiland'.

Bekende skiereilande is dieKaapse Skiereiland, dieIberiese Skiereiland (Spanje,Portugal enAndorra) enItalië.

Sommige mense beskouEuropa as 'n skiereiland van dieAsiatiese kontinent.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Skiereiland&oldid=1884670"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp