![]() | |
Ligging | Anderstorp,Swede |
---|---|
Koördinate | 57°15′51″N13°36′5″E / 57.26417°N 13.60139°O /57.26417; 13.60139 |
Groot byeenkomste | Sweedse Grand Prix |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 4,025 km (2,501 mi) |
Draaie | 8 |
DieSkandinawiese Renbaan is 'n 4,025 km langemotorsportrenbaan inAnderstorp,Swede. Dit het dieSweedse Grand Prix ses keer van 1973 tot 1978 gehuisves.