Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sjeik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Slildery van sjeik Sattam de Haddadin van Palmyra

Sjeik — ookSjeg,Sheik,Shaikh ofShekh — is 'nArabiese eretitel.  Dit beteken "ouderling" of "leier/goewerneur". Dit kan ook na Islamitiese skoliere verwys. Sjeika is die vroulike vorm, maar die gebruik daarvan is ongewoon in die Arabiese wêreld. 'n Wyse Sjeikh word 'n ḥakīm genoem en hulle word as gesagsfigure in die Arabiese gemeenskap beskou.

Dis ook moontlik dat die woord na 'n man ouer as veertig[1] of vyftig[2] jaar verwys.

Gebruik as 'n van

[wysig |wysig bron]

InBangladesh,Indië enPakistan is "Sheikh" 'n algemene familienaam vir Moslems. Dit beteken dat hulle dalk van Arabiese afkoms is.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. The Islamic Dictionary online, 'Sheikh'
  2. "About the Sheikh". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 12 Junie 2011. Besoek op22 Desember 2015.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sjeik&oldid=2730412"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp