Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sjabloon:Verwysings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Hierdie sjabloon word in16 000+ bladsye gebruik.
Om grootskaalse ontwrigting en onnodige bedienerlading te voorkom moet enige wysigings aan hierdie sjabloon eers getoets word in sy/sandput of/toetsgevalle-subblaaie, of in jou eiegebruikersubblad. Die getoetsde wysigings kan dan in hierdie bladsy bygevoeg word in 'n enkele wysiging. Oorweeg dit asseblief om enige wysigings in diebesprekingsblad te noem alvorens dit geïmplimenteer word.

Hierdieverwysingsjabloon verskaf formaterings- en organisatoriese funksionaliteit virvoetnotas. Dit vang die<references />-merker vas wat deur diecite.php MediaWiki-uitbreiding gebruik word om die lys van verwysings te vertoon soos omskryf deur<ref>-etikette. Dit voeg ook ondersteuning by vir 'n verkleinde fontgrootte, kolomme, groepe en lysgebaseerde verwysings.

Parameters

[wysig bron]
  • Eerste naamlose parameter:
    kolomtelling: 'nnatuurlike getal wat die vasgestelde kolomme aandui waarin die verwysingslys weergegee moet word. Voorbeeld:|2 – hierdie eienskap is verouderd soos uiteengesithieronder en moet nie verder gebruik word nie.
    kolomwydte: 'n Tipografiese maateenheid soosem, wat die wydte van die verwysingslyskolomme spesifiseer. Voorbeeld:|30em. (Neem kennis: geen spasie bv. nie|30 em nie.)
  • verwysings: gebruik saam met lysgebaseerde verwysings.
  • groep: identifiseer volgens naam die subgroep van verwysings om weer te gee; die waarde moet ooreenstem met die wat inlyn gebruik word, bv.,{{Verwysings|groep=groepnaam}} gee alle verwysings weer met 'groepnaam' as die groep se naam (<ref group=groepnaam>). Daar is vyf voorafgedefinieerde groepname wat die lys verskillend stileer. Sien§ Gegroepeerde verwysings hieronder.
  • lysstyl: spesifiseer die styl wat gebruik sal word wanneer die verwysingslys weergegee word. Die verstekwaarde is 'n genommerde lys. Wanneer gestel is sal dit die styl wat deur die|groep=-parameter ingestel is tenietdoen, sonder om die groepsfunksionaliteit te beïnvloed. Sien§ Lysstyle hieronder.

Verouderd

[wysig bron]

Hierdie parameters is verouderd en moet verwyder of vervang word indien daarop afgekom word.

  • kolwydte/colwidth: dieselfde as om kolomwydte te spesifiseer in die eerste naamlose parameter.
  • close: Tot met 2014 is hierdie parameter|close=1 gebruik om 'n fout te omseil by die gebruik van die veelvoudige gebruik van {{Verwysings}} op dieselfde bladsy.
  • refs: Gebruikverwysings
  • group: Gebruikgroep
  • liststyle: Gebruiklysstyl

Gebruik

[wysig bron]
Gebruik slegs voetnotastyl verwysings
MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum.<ref>Bronnaam, toegangsdatum, ens.</ref>==Verwysings=={{Verwysings}}

Lorem ipsum.[1]Lorem ipsum dolor sit amet.[2]

Verwysings
  1. Bronnaam, toegangsdatum, ens.
  2. Bronnaam, toegangsdatum, ens.
Gebruik slegs bibliografiestylverwysings (Geen direkte verwysings uit die teks nie)
MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum. Lorem ipsum dolor sit amet.==Verwysings==* verwysing 1* verwysing 2

Lorem ipsum. Lorem ipsum dolor sit amet.

Verwysings
  • verwysing 1
  • verwysing 2
Gebruik beide voetnota- en bibliografiestylverwysings.
MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum.<ref>Bronnaam, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Bronnaam, toegangsdatum, ens.</ref>==Verwysings=={{Verwysings}}* verwysing 1* verwysing 2

Lorem ipsum.[1]Lorem ipsum dolor sit amet.[2]

Verwysings
  1. Bronnaam, toegangsdatum, ens.
  2. Bronnaam, toegangsdatum, ens.
  • verwysing 1
  • verwysing 2

Kolomme

[wysig bron]
Webblaaierondersteuning: Internet Explorer 10+, Firefox 2+, Chrome 4+, Safari 3.1+, Opera 11.1+

Deur{{Verwysings|30em}} te gebruik sal kolomme geskep word met 'n minimum wydte van 30em, wat die webblaaier in staat stel om outomaties die aantal kolomme te kies volgens die wydte van die webblaaier. Kies 'n kolomwydte wat gepas is vir die gemiddelde wydte van die verwysings op die bladsy. 'n Wydte-afmeting moet ooreenstem met die formaat soos uiteengesit inCSS 2.1 Syntax and basic data types: Lengths; spesifiek moet daar geen spasie tussen die getal en eenheid wees nie.

Met{{Verwysings|2}} sal 'n tweekolomverwysingslys afgedwing word, en{{Verwysings|3}} sal 'n driekolomverwysingslys afdwing, en so voorts. Hierdie kenmerk is nouverouderd ten gunste van die keuse soos hierbo uiteengesit, wat meer gepas is vir buigbare formatering volgens 'n verskeidenheid van vertoonvenstergroottes, van mobiele fone en tablette tot wyeskermvertoontoestelle. Die afdwing van 'n vaste hoeveelheid kolomme is uitgeskakel vir 'n mobiele beeld.

Weduwee- en weesreëls

[wysig bron]

Die gebruik van kolomme kan lei totWeduwee- en weesreëls, waar 'n aanhaling onderaan 'n kolom opgebreek kan word na die bokant van die volgende kolom.MediaWiki:Common.css sluit CSS-reëls in om te verhoed dat lysitems opbreek tussen twee kolomme. Weduweereëls kan in uiterste gevalle nog steeds voorkom, soos met 'n verwysingslys wat in kolomme weergegee word en slegs 'n enkele verwysings gespesifiseer is.

MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum.<ref>Bronnaam, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.==Verwysings=={{Verwysings|3}}

Lorem ipsum.[1]Lorem ipsum dolor sit amet.

Verwysings
  1. Bronnaam, toegangsdatum, ens.

Toepassings

[wysig bron]

Die aantal kolomme om te gebruik word aan die redigeerder oorgelaat hoewel sekere belangrike toepassings die volgende insluit:

  • 1 kolom (verstek): Indien daar slegs 'n paar voetnotas is
  • 30em: Indien daar heelwat voetnotas is asook 'n bladsywydte bibliografie-onderafdeling
  • 20em: Indienverkorte voetnotas gebruik word

Voorbeelde

[wysig bron]
MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>==Verwysings=={{Verwysings|2}}

Lorem ipsum.[1]Lorem ipsum dolor sit amet.[2]Lorem ipsum dolor sit amet.[3]Lorem ipsum dolor sit amet.[4]Lorem ipsum dolor sit amet.[5]

Verwysings
  1. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  2. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  3. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  4. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  5. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>==Verwysings=={{Verwysings|20em}}

Lorem ipsum.[1]Lorem ipsum dolor sit amet.[2]Lorem ipsum dolor sit amet.[3]Lorem ipsum dolor sit amet.[4]Lorem ipsum dolor sit amet.[5]

Verwysings
  1. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  2. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  3. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  4. Naam van bron, toegangsdatum, ens.
  5. Naam van bron, toegangsdatum, ens.

Lysgedefinieerde verwysings

[wysig bron]

'n Lys van verwysings kan gedefinieer word binne {{Verwysings}} deur van die|verwysings=-parameter gebruik te maak, net soos deur vernoemde<ref name="...">...</ref>-elemente binne die<references>...</references>-houer. Daar is nuwe foutboodskappe betrokke by hierdie kenmerk, gedokumenteer byHulp:Verwysingsfoute, insluitende een vir verwysings gespesifiseer in {{Verwysings}} maar wat nie binne die houer gebruik word nie.

Voorbeeld

[wysig bron]
MarkeerteksWeergegee as
Dit is 'n verwysing 1.<ref name="naam1" />Dit is 'n verwysing 2.<ref name="naam2" />==Verwysings=={{Verwysings|verwysings=<ref name="naam1">inhoud1</ref><ref name="naam2">inhoud2</ref>}}

Dit is 'n verwysing 1.[desimaal 1]Dit is 'n verwysing 2.[desimaal 2]

Verwysings
  1. inhoud1
  2. inhoud2

Gegroepeerde verwysings

[wysig bron]
Vir meer inligting rakende hierdie onderwerp, sienWikipedia:Voetnotas#Groepe

Verwysings kan gegroepeer word in verskillende dele (vir verduidelikings, tabelverwysings en so meer) viagroep=:

<ref group=groepnaam>

waargroepnaam (as voorbeeld)notas is ofbronne. Die groepnaam hoef nie in aanhalingstekens te wees nie; dit verskil van die voetnotamerker waar aanhalingstekens vereis word indien die groepnaam spasies bevat.

Elke groep wat in die artikel gebruik word moet 'n ooreenstemmende verwysingslys hê:

{{Verwysings|groep=groepnaam}}

Voorafgedefinieerde groepe

[wysig bron]
Vir meer inligting rakende hierdie onderwerp, sienWikipedia:Voetnotas#Voorafgedefinieerde groepe

Daar bestaan voorafgedefinieerde groepname wat outomaties die etikette in die voetnotamerkers en verwysingslyste tot ander style instel. Dus, deur{{Verwysings|groep=lower-alpha}} te kies word die groep gestel nalower-alpha en sal die verwysingslys kleinletteralfabetkarakters vertoon. Die ooreenstemmende voetnotamerker kan gevorm word met<ref group=lower-alpha>...</ref>. Dit word makliker gemaak met 'n reeks sjablone om die groep/etiket-style te stel vir die voetnotamerker en die verwysingslys:

GroepnaamVoetnotamerkersjabloon
of markeertaal
VerwysingslyssjabloonVoorbeeldmerkers
geen<ref>...</ref>{{reflist}}1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
geen{{refn}} vir geneste verwysings{{reflist}}1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
lower-alpha{{efn}}{{notelist}}a b c d e f g h i j
upper-alpha{{efn-ua}}{{notelist-ua}}A B C D E F G H I J
lower-roman{{efn-lr}}{{notelist-lr}}i ii iii iv v vi vii viii ix x
upper-roman{{efn-ur}}{{notelist-ur}}I II III IV V VI VII VIII IX X
lower-greek[a]{{efn-lg}}{{notelist-lg}}α β γ δ ε ζ η θ ι κ
  1. Word nie ondersteun in Internet Explorer 7 en ondertoe nie

Lysstyle

[wysig bron]
Vir tegniese besonderhede, sienHulp:Verwysingskakel-etikette

Soos genoem in§ Voorafgedefinieerde groepe, bestaan daar voorafgedefinieerde groepe wat lysstilering outomaties byvoeg. Die gebruik van gelyste sjablone is meer gerieflik as|lysstyl=.

Verwysingslyste is by verstek genommerde lyste. Met die gebruik van die|lysstyl=-parameter, kan beheer word hoe die lys weergegee word. Byvoorbeeld,|lysstyl=upper-roman sal maak dat verwysings gemerk word metRomeinse syfers in plaas van desimale getalle. Die parameter aanvaar enige geldige CSS-waarde gedefinieer virlist-style-type soos hieronder aangedui.

s  b  w
CSS-lysstylsoortwaardes
CSS 2.1list-style-type waardes[1]
none
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
disc
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
circle
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
square
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
decimal
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
decimal-leading-zero
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
lower-roman
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
upper-roman
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
lower-alpha
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
upper-alpha
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
lower-greek
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
armenian
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
georgian
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
CSS2list-style-type waardes is verouederd in CSS 2.1[2]
...maar word steeds deur sekere blaaiers ondersteun.
hebrew
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
cjk-ideographic
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
hiragana
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
katakana
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
hiragana-iroha
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112
katakana-iroha
  1. teks
  2. teks
  3. teks
  4. teks
Internet ExplorerFirefoxSafariChromeOpera
678910345459101112101112

Dit is moontlik om|lysstyl= so te gebruik dat die etikette vir die voetnotamerker en verwysingslysmerker verskil. Dit moet egter met sorg gebruik word aangesien dit vir lesers verwarrend kan wees. Byvoorbeeld:

MarkeerteksWeergegee as
<ref group=nota>Verwysing</ref>{{Verwysings|groep=nota|lysstyl=lower-alpha}}

[nota 1]

  1. Verwysing

Beeldvloeikwessies

[wysig bron]
  1. "Cascading Style Sheets Level 2 Revision 1 (CSS 2.1) Specification".W3C. 7 Desember 2010.
  2. "Cascading Style Sheets, level 2 CSS2 Specification".W3C. 11 April 2008.

Indien 'n beeld aan die linkerkant van 'n verwysingslys geplaas word, kan die lys onderdeur die beeld vloei en sodoende die verwysingsnommers afsny of agter die beeld versteek, na gelang van die webblaaier.

MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref><ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref>==Verwysings==[[Lêer:Example.png|links|duimnael|100px]]{{Verwysings}}

Lorem ipsum dolor sit amet.[1][2]

Verwysings
  1. Lorem ipsum dolor sit amet.
  2. Lorem ipsum dolor sit amet.

Om die kwessie op te los maak gebruik van die kolomeienskap. Indien kolomme nie gepas is nie, stel dit eenvoudig na een kolom met{{Verwysings|1}}. Let op dat indien die lys langer as die beeld is sal die spasie onder die beeld leeg bly. Dit is aan te beveel om 'n opmerking te los sodat latere redigeerders kan verstaan wat hier gepoog is.

MarkeerteksWeergegee as
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref><ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref>==Verwysings==[[Lêer:Example.png|links|duimnael|100px]]{{Verwysings|1}}<!--Stel na een kolom om vloeiprobleme met 'n linker vloeiende beeld op te los.-->

Lorem ipsum dolor sit amet.[1][2]

Verwysings
  1. Lorem ipsum dolor sit amet.
  2. Lorem ipsum dolor sit amet.

Tegniese besonderhede

[wysig bron]

Fontgrootte

[wysig bron]

Die fontgrootte behoort te verminder tot 90% by meeste webblaaiers, maar dit kan voorkom of dit teen 100% vertoon vir Internet Explorer en moontlik ander webblaaiers.[1] Sedert 21 Desember 2010, het die standaard<references />-etiket dieselfde fontstilering.

Webblaaierondersteuning vir kolomme

[wysig bron]

Veelvuldige kolomme word gegenereer deur vanCSS3 gebruik te maak wat nog onder ontwikkeling staan; dus sal net webblaaiers wat die multi-column-eienskap behoorlik ondersteun veelvuldige kolomme vertoon met {{Verwysings}}.[2][3]

Die volgende webblaaiersondersteun CSS3-kolomme:

Die volgende webblaaiersondersteun nie CSS3-kolomme nie:

  • MicrosoftTrident-gebaseerde webblaaiers insluitend Internet Explorer tot weergawe 9[4]
  • Opera tot weergawe 11

Ondersteunende CSS

[wysig bron]

{{Verwysings}} gebruik 'n CSS-reël inMediaWiki:Common.css om die fontgrootte te stel:

  • div.references { font-size: 90%; }

Een van die volgende klasse word deur die sjabloon aangewys wanneer of die kolomtelling of kolomwydte gestel word:

  • .references-column-count en.references-column-count-n (waarn die aantal kolomme is)
  • .references-column-width

Die volgende CSS-eienskappe word gebruik met die {{column-count}}- en {{column-width}}-sjablone:

  • column-count CSS3-standaard
  • column-width CSS3-standaard
  • -moz-column-count Mozilla CSS-uitbreiding
  • -moz-column-width Mozilla CSS-uitbreiding
  • -webkit-column-count Webkit CSS -uitbreiding
  • -webkit-column-width Webkit CSS-uitbreiding

Pasmaak van die Sjabloonvoorkoms

[wysig bron]

Deur jou CSS te redigeer, kan die persoonlike voorkoms van die verwysingslys gepasmaak word. Klik die Voorkoms-oortjie inVoorkeure, klik dan op die gekose 'omslag', Custom CSS. Na die wysiging gestoor is, volg die instruksies boaan die bladsy om te skrap. SienWikipedia:Omslag#Pasmaak (gevorderde gebruikers) vir meer hulp.

Fontgrootte

Die fontgrootte vir alle verwysingslyste pas aan na 90% van die standaardgrootte. Om dit te verander, voeg die volgende by:

ol.references,div.reflist,div.refbegin{font-size:90%;}

Verander 90% na die verlangde waarde.

Kolomme

Om kolomme buite werking te stel, voeg die volgende by:

.references-column-count,.references-column-width{-moz-column-count:1!important;-moz-column-width:auto!important;-webkit-column-count:1!important;-webkit-column-width:auto!important;column-count:1!important;column-width:auto!important;}

Dienooreenkomstig om alle verwysingslyste tot 'n sekere aantal kolomme te dwing, verander die getal tot die verlangde hoeveelheid.

Kolomverdelers

Om verdelers (reëls) tussen kolomme te plaas, voeg die volgende by:

.references-column-count,.references-column-width{-moz-column-rule:1pxsolid#aaa;-webkit-column-rule:1pxsolid#aaa;column-rule:1pxsolid#aaa;}

Jy kan die voorkoms van die verdelers verander deur die waardes te wysig.

Sjabloondata

[wysig bron]
Dit is dieSjabloondatadokumentasie vir hierdie sjabloon wat gebruik word deur dieVisuele redigeerder en ander hulpmiddels.

Sjabloondata vir Verwysings

Hierdie sjabloon vertoon die lys voetnotas aan die einde van 'n artikel en verskaf bykomende formaterings- en organisasie-opsies. Na jy op "Invoeg" geklik het en terugkeer na normale wysiging sal jy nie die verwysingslys kan sien nie. Eers na jy "Stoor bladsy" geklik het en terug is in die normale leesmodus sal die verwysingslys verskyn en bywerkings sigbaar wees, sien T53146.

Sjabloonparameters[Wysig Sjabloondata]

ParameterBeskrywingSoortStatus
Kolomme / Kolomwydte1kolwydte

Twee modusse word ondersteun. Eerste modus (verouderd): heel getal van vaste kolomme waarin die verwysingslys weergegee sal word. Tweede modus (aanbeveel): tipografiese maateenheid soos bv. 'em', wat die wydte van die verwysingslyskolomme spesifiseer, bv '33em'; neem kennis dat '33 em' nie erken sal word nie

Verstek
1
Stringopsioneel
Lysstyllysstyl

Spesifiseer die styl wat gebruik sal word as die verwysingslys genommer word; aanvaar enige geldige CSS-waarde gedefinieer vir list-style-type

Verstek
decimal
Stringopsioneel
Groepgroep

Groep is 'n identifikasie wat die verwysings wat vertoon word beperk. Sonder hierdie parameter vertoon die sjabloon slegs verwysings sonder 'n groepsidentifikasie. Met 'n groepsidentifikasie gespesifiseer sal slegs verwysings met 'n ooreenstemmende groepsidentifiaksie verwerk word. Die res word eenkant gelaat.

Stringopsioneel
Lys van verwysingsverwysings

Verskaf 'n ruimte om benoemde verwysings te definieer vir verbruik in die artikel. Verwysings in hiedie ruimte gedefinieer word nie vertoon nie behalwe as dit iewers in die artikel gebruik word.

Stringopsioneel

Sien ook

[wysig bron]

Variante

Verwysings

[wysig bron]
  1. Sienen:User:Edokter/fonttest vir 'n vergelyking van vontgroottes vir verskillende webblaaiers; sienprevious discussions oor die verandering van die fontgrootte om die IE-kwessie op te los.
  2. "CSS3 Multi-Column Thriller". 30 Desember 2005. Besoek op24 November 2006.
  3. "CSS3 module: Multi-column layout".W3C. 15 Desember 2005. Besoek op24 November 2006.
  4. "CSS Compatibility and Internet Explorer: Multi-column Layout".Microsoft Developer Network. Microsoft. Besoek op16 Maart 2011.
Die bostaandedokumentasie isingesluit vanafSjabloon:Verwysings/doc.(wysig |geskiedenis)
Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon sesandput(wysig |verskil) entoetsgevalle(wysig) blaaie.
Plaas asseblief kategorieë op die/doc-subbladsy.Subbladsye vir die sjabloon.

Hierdie sjabloon vertoon die lys voetnotas aan die einde van 'n artikel en verskaf bykomende formaterings- en organisasie-opsies. Na jy op "Invoeg" geklik het en terugkeer na normale wysiging sal jy nie die verwysingslys kan sien nie. Eers na jy "Stoor bladsy" geklik het en terug is in die normale leesmodus sal die verwysingslys verskyn en bywerkings sigbaar wees.

Sjabloonparameters[Wysig Sjabloondata]

Hierdie sjabloon verkies inlynformatering van parameters.

ParameterBeskrywingSoortStatus
11kolwydte

Twee modusse word ondersteun. Eerste modus (verouderd): heel getal van vaste kolomme waarin die verwysingslys weergegee sal word. Tweede modus (aanbeveel): tipografiese maateenheid soos bv. 'em', wat die wydte van die verwysingslyskolomme spesifiseer, bv '33em'; neem kennis dat '33 em' nie erken sal word nie

Verstek
1
Onbekendopsioneel
Lysstyllysstyl

Spesifiseer die styl wat gebruik sal word as die verwysingslys genommer word; aanvaar enige geldige CSS-waarde gedefinieer vir list-style-type

Verstek
decimal
Stringopsioneel
Groepgroep

Groep is 'n identifikasie wat die verwysings wat vertoon word beperk. Sonder hierdie parameter vertoon die sjabloon slegs verwysings sonder 'n groepsidentifikasie. Met 'n groepsidentifikasie gespesifiseer sal slegs verwysings met 'n ooreenstemmende groepsidentifikasie verwerk word. Die res word eenkant gelaat.

Stringopsioneel
Lys van verwysingsverwysings

Verskaf 'n ruimte om benoemde verwysings te definieer vir verbruik in die artikel. Verwysings in hiedie ruimte gedefinieer word nie vertoon nie behalwe as dit iewers in die artikel gebruik word.

Onbekendopsioneel
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sjabloon:Verwysings&oldid=2375718"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp