Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Siyabonga Cwele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Siyabonga Cwele
Siyabonga Cwele
Siyabonga Cwele in 2018

Suid-Afrikaanse ambassadeur inChina
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Desember 2020
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurDolana Msimang

Ampstermyn
22 November 2018 – 29 Mei 2019
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurMalusi Gigaba
Opgevolg deurAaron Motsoaledi

Minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese
Ampstermyn
25 Mei 2014 – 22 November 2018
PresidentJacob Zuma
Voorafgegaan deurYunus Carrim
Opgevolg deurStella Ndabeni-Abrahams

Minister van Staatsveiligheid
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 25 Mei 2014
PresidentJacob Zuma
Voorafgegaan deur(Self, as Minister van Intelligensie)
Opgevolg deurDavid Mahlobo

Minister van Intelligensiedienste
Ampstermyn
25 September 2008 – 10 Mei 2009
PresidentKgalema Motlanthe
Voorafgegaan deurRonnie Kasrils
Opgevolg deur(Self, as Minister vir Staatsveiligheid)

Persoonlike besonderhede
Gebore3 September 1958 (1958-09-03) (66 jaar oud)
Politieke partyAfrican National Congress
Eggenoot/-noteNtando
Alma materUniversiteit van Natal (MBChB)
Universiteit Stellenbosch (MPhil)

Siyabonga Cwele (gebore3 September1958) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, dokter en 'n lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika van 1994 to 2019 vir dieAfrican National Congress.

Nadat hy verskeie kabinetsposte beklee het, is hy op 22 November 2018 deur presidentCyril Ramaphosa asMinister van Binnelandse Sake aangestel,[1] 'n pos wat hy tot 29 Mei 2019 beklee het. Hy is in Desember 2020 as die Suid-Afrikaanse ambassadeur in dieVolksrepubliek China aangestel.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Siyabonga Cwele to replace Gigaba as home affairs minister".Businesslive.co.za (in Engels). 22 September 2018.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op22 September 2018.
  2. "Director-General of the Protocol Department of the Foreign Ministry Hong Lei Accepts the Copy of Credentials from Newly-appointed South African Ambassador to China".Ministry of Foreign Affairs of the People's Republic of China. 23 Desember 2020. Besoek op7 Augustus 2023.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
President
Adjunkpresident
Ministers
President
Adjunkpresident
Ministers
President
Adjunkpresident
Ministers
Ministers van Binnelandse Sake vanSuid-Afrika
1910 tot 1984
Smuts  ·Fischer  ·Watt  ·Duncan  ·Malan  ·Hofmeyr  ·Stuttaford  ·Lawrence  ·Clarkson  ·Lawrence  ·Dönges  ·Naudé  ·Jan de Klerk  ·Le Roux  ·Muller  ·Viljoen  ·Gerdener  ·Mulder  ·Schlebusch  ·Heunis  ·De Klerk
1984 tot 1994
F.W. de Klerk  ·Botha  ·Louw  ·Pienaar  ·Schutte
1994 tot huidig
Buthelezi  ·Mapisa-Nqakula  ·Dlamini-Zuma  ·Pandor  ·Gigaba  ·Mkhize  ·Dlodlo  ·Gigaba  ·Nzimande  ·Cwele  ·Motsoaledi
Huidige lede van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika volgens party
ANC
DA
MK
EFF
IVP
PA
VF+
ActionSA
ACDP
UDM
RISE Mzansi
BOSA
ATM
Al Jama-ah
NCC
PAC
UAT
GOOD
Partyleiers inkursief
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Siyabonga_Cwele&oldid=2606814"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp