Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Siviele ingenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In die moderne sin issiviele ingenieurswese 'n breë veld vaningenieurswese wat te doen het met beplanning, ontwerp, konstruksie en instandhouding van vaste strukture soos dit betrekking het met grond, water of beskawing en hulle prosesse. Meeste siviele ingenieurswese vandag het te doen met paaie, strukture, watervoorsiening, riool, vloedbeskerming en verkeer.

Siviele ingenieurswese is steeds 'n oorkoepelende veld van verskeie spesialiteite.

Sub-dissiplines van siviele ingenieurswese

[wysig |wysig bron]

Struktuuringenieurswese

[wysig |wysig bron]

Geotegniese ingenieurswese

[wysig |wysig bron]

Vervoeringenieurswese

[wysig |wysig bron]

Wat padontwerp en padbou behoort in te sluit.

Omgewingsingenieurswese

[wysig |wysig bron]

Wateringenieurswese

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Siviele_ingenieurswese&oldid=2836075"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp