Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha (Engels)
Vlag van Sint HelenaWapen van Sint Helena
VlagWapen
Volkslied:God Save the Queen
Ligging van Sint Helena
HoofstadJamestown

15°56′S5°43′W / 15.933°S 5.717°W /-15.933; -5.717

Grootste stadJamestown
Amptelike taleEngels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrateur
van Ascension
• Administrateur
van Tristan da Cunha
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlikemonargie
Elizabeth II
Mark Andrew Capes

Colin Wells

Sean Burns

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Vorming
• Sint Helena
Charta toegestaan
Oos-Indiese Kompanjie
se reël beëindig
• Ascension bygevoeg
• Tristan da Cunha bygevoeg
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied

1657

22 April1834[1]
12 September1922
12 Januarie1938
6 November2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
397 km2  
153 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-sensus
 -Digtheid
 
7 729
13,4 / km2
34,7 / myl2
GeldeenheidPonda (SHP)
Tydsone
 -Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD.sh,.ac
Skakelkode+290
+247
a.Pond sterling (GBP) in Tristan da Cunha.
Longwood House, Sint Helena waar Napoleon aangehou is
Napoleon Bonaparte op Sint Helena

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (Engels:Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha) is 'noorsese gebied van dieVerenigde Koninkryk in dieSuid-Atlantiese Oseaan. Dit bestaan uit die eilandSint Helena, sowel as die afhanklikhedeAscensioneiland enTristan da Cunha.

Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap vanNapoleon Bonaparte tussen1815 en sy sterfte in1821. Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is, isFranse gebiede.

Die hoofstad van Sint Helena isJamestown. Die gebied Sint Helena bestaan uit drie gelyke dele:

EilandOppervlakte
(km²)
Bevolking
Sensus 2008
Hoofstad
Sint Helena1224 255Jamestown
Ascension911 122Georgetown
Tristan da Cunha207284Edinburgh of the Seven Seas
Totaal4206 563Jamestown

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)St Helena, Ascension and Tristan da Cunha Constitution Order 2009.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde KoninkrykVerenigde KoninkrykWapen van die Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië
Lande en gebiede inAfrika
Onafhanklike lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Frankryk
Portugal
Spanje
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sint_Helena,_Ascension_en_Tristan_da_Cunha&oldid=2726016"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp