Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Siberiese bergwesel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Siberiese bergwesel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. sibirica
Binomiale naam
Mustela sibirica
Pallas, 1773

DieSiberiese bergwesel (Mustela sibirica) is 'ndiersoort wat inSiberië voorkom. Dit is bekend daarvoor dat dit snags boere sehoenders vang, vir sy slegte reuk en vir die bygeloof dat dit ’n wandelendegees is wat mense sesiel kan steel. Die hare word vir verfkwasse gebruik.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Duckworth, J.W. & Abramov, A. (2008).Mustela sibirica.2008IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies.Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 14 Januarie 2009.
HierdieRusland-verwante artikel is ’nsaadjie. U kan help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Siberiese_bergwesel&oldid=2354315"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp