Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Shell plc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Shell plc
TipeAandelemaatskappy
ISINGB00B03MLX29
GB00B03MM408 Edit this on Wikidata
Industrieextraction of crude petroleum and natural gas
petroleum industry Edit this on Wikidata
PredecessorPetroleum-Maatschappij "Moeara Enim" Edit this on Wikidata
Gestig1907
Hoofkantoor,
Gebied bedien
Wêreldwyd
Sleutelpersone
Ben van Beurden (H.U.B.)[1][2]
Produkteru-olie,aardgas, chemie, volhoubare energie
Inkomste$421 miljard (2014)[3]
Aantal werknemers
94 000 (2014)
Webwerfwww.shell.com
Shell se hoofkantoor inDen Haag,Nederland
Shell se oliedepot inKowloon,Hongkong

Shell plc is 'nBritse multinasionale maatskappy, behorende tot die "supergrotes", die ses grootste staatsonafhanklikeoliemaatskappye ter wêreld. Shell is tewens die winsgewendsteonderneming van Nederland.

Met 'n omset van ruimVS$421 miljard (2014) in meer as 140lande, is Royal Dutch Shell een van die grootste privaatondernemings terwêreld.[4] Sedert 2012 produseer die maatskappy meer gas as olie.[5]

Afdelings

[wysig |wysig bron]

Royal Dutch Shell is asenergiemaatskappy in die volle produksieketting aktief, vanaf die eksplorasie van energiebronne, dieraffinering en ten slotte die verkoop van die finale produkte aspetrol endiesel via 'n netwerk vanvulstasies. Die onderneming behels tans ses afdelings:

  • eksplorasie en produksie van petroleum en aardgas
  • raffinering en aankope
  • gas en vloeibare aardgas
  • elektrisiteit
  • chemies
  • korporatief en ander

Die hoofstroombedrywe van Shell was in 2014 vir sowat 80% van die totale wins van die onderneming verantwoordelik.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (nl) Elsevier:Ben van Beurden nieuwe topman Shell, 9 Julie 2013 (verouderde skakel)
  2. (en)"Shell chooses Ben van Beurden as chief executive".Financial Times (intekening benodig). Besoek op20 Januarie 2015.
  3. "Annual report 2014"(PDF) (in Engels).Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020. Besoek op17 April 2015.
  4. (nl)Shell verstoot Wal-Mart als grootste ter wereld, NU.nl, 9 Julie 2009
  5. (nl) VEBShell wordt van oliereus gasgigant, 16 Augustus 2013
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieNederlandse Wikipedia vertaal.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Kunstenaars
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Shell_plc&oldid=2851707"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp