Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Shaun Bartlett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Shaun Bartlett
Persoonlike inligting
GeboortenaamThurston Shaun Bartlett
Geboortedatum31 Oktober 1972 (1972-10-31) (53 jaar oud)
GeboorteplekKaapstad,Suid-Afrika
Lengte1,85 m
SpeelposisieAanvaller (afgetree)
Jeugloopbaan
Norway Parks
Vasco Da Gama
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1992–1995Ajax Kaapstad116(48)
1996–1997Colorado Rapids36(9)
1997MetroStars13(2)
1997–1998Ajax Kaapstad (leen)18(8)
1998–2000FC Zürich77(27)
2000–2006Charlton Athletic123(24)
2006–2008Kaizer Chiefs31(11)
2008–2009Bloemfontein Celtic8(0)
Totaal422(129)
Nasionale span
1995–2005Suid-Afrika74(28)
Spanne bestuur
2012-Golden Arrows (assistent-bestuurder)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 April 2009.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 4 April 2009

Thurston Shaun Bartlett (gebore op31 Oktober1972 inKaapstad) is 'n voormaligeSuid-Afrikaansesokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan (van 1996 tot 2006) oorsee, waar hy inEngeland diePremier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy in 74 wedstryde uitgedraf en 28 doele vir dieSuid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana) geskiet.[1] Die laaste klub waarvoor hy uitgedraf het wasBloemfontein Celtic.

Klubs

[wysig |wysig bron]
JaarKlubWedstrydeDoele
1992–1995Ajax Kaapstad11648
1996–1997Colorado Rapids369
1997Red Bull New York132
1997–1998Ajax Kaapstad (gehuur)188
1998–2000FC Zürich7727
2000–2006Charlton Athletic12324
2006–2008Kaizer Chiefs3111
2008–2009Bloemfontein Celtic80

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,ISBN 978-1-77578-243-8
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Shaun_Bartlett&oldid=2849906"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp