Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sharon Stone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sharon Stone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Stone in 2007.

GeboortenaamSharon Yvonne Stone
Geboorte10 Maart 1958 (1958-03-10) (67 jaar oud)
Meadville,Pennsilvanië,Verenigde State
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1980-tans

Sharon Yvonne Stone (gebore10 Maart1958) is ’nAmerikaanseaktrise,rolprentvervaardiger en voormaligemodel.

Loopbaan

[wysig |wysig bron]

Stone het in 1977 ’n modelkontrak gekry[1]enEuropa toe getrek. Terwyl sy daar was, het sy besluit om eerder aktrise te word. Terug inNew York het sy in 1981 haar eerste praatrol gekry inDeadly Blessing.

Sy het in 1990 die eerste keer aandag getrek toe sy saam metArnold Schwarzenegger in diewetenskapsfiksierillerTotal Recall was, en daarna vir haar hoofrol in die erotiese rillerBasic Instinct (1992). Sy is vir ’nOscar benoem en het ’nGolden Globe vir beste aktrise gewen vir haar spel as Ginger McKenna in die misdaaddramaCasino (1995).

Daarna het sy lof en Golden Globe-benoemings gekry vir haar rolle in die 1998-dramaThe Mighty en die 1999-komedieThe Muse. In 2004 het sy ’nEmmy gewen vir haar spel inThe Practice. Sy het ook gespeel in flieks soosAlpha Dog (2006),Bobby (2006) enLovelace (2013), ’n biografieprent oor diépornografie-aktrise.

In 2005 is sy ’n offisier van dieFranse Orde van Kuns en Lettere gemaak.[2]

Filmografie

[wysig |wysig bron]
Stone in 1991.
  • Deadly Blessing (1981)
  • Allan Quatermain and the Lost City of Gold (1987)
  • Police Academy 4: Citizens On Patrol (1987)
  • Above the Law (1988)
  • Action Jackson (1988)
  • Total Recall (1990)
  • The Year of the Gun (1991)
  • He Said, She Said (1991)
  • Where Sleeping Dogs Lie (1991)
  • Basic Instinct (1992)
  • Sliver (1993)
  • The Specialist (1994)
  • Intersection (1994)
  • Casino (1995)
  • Last dance (1995)
  • The Quick and the Dead (1995)
  • Diabolique (1996)
  • Antz (1998)
  • Sphere (1998)
  • The Mighty (1998)
  • The Muse (1999)
  • If These Walls Could Talk 2 (2000)
  • Cold Creek Manor (2003)
  • Catwoman (2004)
  • Broken Flowers (2005)
  • Alpha Dog (2006)
  • Basic Instinct 2: Risk Addiction (2006)
  • Bobby (2006)
  • Democrazy (2007)
  • When a Man Falls in the Forest (2007)
  • If I Had Known I Was a Genius (2007)
  • $5 a Day (2008)
  • The Year of Getting to Know Us (2008)
  • Streets of Blood (2009)
  • Largo Winch II (2011)
  • Border Run (2012)
  • Lovelace (2013)

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "The 50 Hottest Models Turned Actresses" (in Engels). Complex Magazine. 18 Mei 2012.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2020. Besoek op7 Oktober 2015.
  2. "Sharon Stone Becomes an Officier des Arts et Lettres" (in Engels). festival-cannes.com. 20 Mei 2016. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op20 Januarie 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sharon_Stone&oldid=2570160"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp