Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Serwies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sienSerwiërs.
Serwies
српски /srpski 
Uitspraak:[sr̩̂pskiː]
Gepraat in:Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Montenegro Montenegro
Flag of Kosovo Kosovo
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Roemenië Roemenië 
Gebied:Balkan
Totale sprekers:12 miljoen[1][2][3]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidwes-Slawies
    Serwo-Kroaties
     Serwies 
Skrifstelsel:Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Montenegro Montenegro (in amptelike gebruik)[4]
Flag of Kosovo Kosovo
Berg Athos
Gereguleer deur:Raad vir Standaardisering van die Serwiese taal
Taalkodes
ISO 639-1:sr
ISO 639-2:srp
ISO 639-3:srp 
Verspreiding van Serwies (donkerblou) binne Serwo-Kroaties (hemelblou)
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Serwies (Serwiese Cyrillies: српски, Latyns:srpski, [sr̩̂pskiː]) is 'ntaal binne dieSlawiese tak van dieIndo-Europese taalfamilie. Saam metSloweens,Kroaties,Masedonies,Bosnies,Montenegryns enBulgaars word dit by dieSuid-Slawiese taalgroep gereken. Serwies was vroeër (asSerwo-Kroaties) saam met Sloweens en Masedonies dieampstale van die voormaligeJoego-Slawië.

   Lande met Serwies as 'namptelike taal

   Lande met Serwies as 'n erkende minderheidstaal

Die Serwiese Cyrilliese alfabet

Serwies is tans die ampstaal vanSerwië, waar dit deur sowat 6,2 miljoen mense asmoedertaal gepraat word. 'n Verdere twee miljoen sprekers word inBosnië en Herzegowina,Montenegro,Kroasië,Kosowo enNoord-Masedonië aangetref. Die taalkennis van sowat 3,5 miljoen Serwiese emigrante inWes-Europa,Australië,Kanada en dieVerenigde State varieer. Daarbenewens is Serwies inMontenegro in amptelike gebruik.

Volgens die Serwiese grondwet van November 2006 word Serwies amptelik volgens dieCyrilliese alfabet geskryf, alhoewel in die alledaagse lewe en in die media dikwels ook dieLatynse alfabet gebruik word.

Op grond van grammatikale en semantiese kriteria word na Serwies, Kroaties en Bosnies dikwels as nasionale variëteite van 'n gemeenskaplike taal, Serwo-Kroaties, verwys. Alhoewel hierdie klassifikasie omstrede is, is al drie tale tot 'n groot mate onderling verstaanbaar.

In Montenegro word die ampstaal amptelik Montenegryns genoem en kan in beide die Cyrilliese en die Latynse alfabet geskryf word. Die verskille tussen Montenegryns en Serwies is egter minimal.

Alfabette

[wysig |wysig bron]
CyrilliesА
а
Б
б
В
в
Г
г
Д
д
Ђ
ђ
Е
е
Ж
ж
З
з
И
и
Ј
ј
К
к
Л
л
Љ
љ
М
м
Н
н
Њ
њ
О
о
П
п
Р
р
С
с
Т
т
Ћ
ћ
У
у
Ф
ф
Х
х
Ц
ц
Ч
ч
Џ
џ
Ш
ш
LatynsA
a
B
b
V
v
G
g
D
d
Đ
đ
E
e
Ž
ž
Z
z
I
i
J
j
K
k
L
l
Lj
lj
M
m
N
n
Nj
nj
O
o
P
p
R
r
S
s
T
t
Ć
ć
U
u
F
f
H
h
C
c
Č
č

Š
š
IFA/a//b//ʋ//g//d//dʑ//e//ʒ//z//i//j//k//l//ʎ//m//n//ɲ//o//p//r//s//t//tɕ//u//f//x//ts//tʃ//dʒ//ʃ/

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.rts.rs/page/stories/sr/story/125/Dru%C5%A1tvo/45760/Srpski+jezik+govori+12+miliona+ljudi+.html
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 15 Mei 2014. Besoek op16 Mei 2014.
  3. Waarvan 6,62 miljoen in Serwië sonder Kosowo (88% van die totale bevolking), 1,49 miljoen in Bosnië en Herzegowina (37,1%), 400 000 in Montenegro (60%), 133 000 in Kosowo en 45 000 in Kroasië (sonder vlugtelinge), moontlik een miljoen in die Serwiese diaspora. Statistieke vir 2006,Encyclopedia of Language and Linguistics, 2de uitgawe
  4. (en)"Language and alphabet Article 13".Grondwet van Montenegro. WIPO. 19 Oktober 2007. Besoek op2 Desember 2020.Serbian, Bosnian, Albanian and Croatian shall also be in the official use.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inSerwies
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.


Indo-Europese tale:Satem-tale:Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies |Polabies (†) |Pools |Slowaaks |Silesies |Sorbies (Neder-Sorbies,Opper-Sorbies) |Rusyn (Rusnak) |Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) |Oekraïens |Russies |Rusyn (Roeteens) |Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars |Masedonies |Sloweens |Serwo-Kroaties (Bosnies,Kroaties,Montenegryns,Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies |Kerkslawies (Ou Kerkslawies) |Interslawies
Amptelike taal
Minderheidstale
Gebaretale
Amptelike taal
Minderheidstale
Uitgestorwe tale
Amptelike tale
Minderheidstale
Gebaretale
Vlag van Roemenië Tale vanRoemenië
Amptelike taal
Streeks-/
minderheidstale
Gebaretale
  • Roemeense gebaretaal
Amptelike tale
Minderheidstale
Gebaretale
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Serwies&oldid=2429023"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp