Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Serwië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Republiek Serwië
Република Србија
Republika Srbija (Serwies)
Vlag van SerwiëWapen van Serwië
VlagWapen
Volkslied:Боже правде
(tr.:Bože pravde)
(Serwies vir: "God of Geregtigheid")
Ligging van Serwië
HoofstadBelgrado

44°48′N20°28′O / 44.800°N 20.467°O /44.800; 20.467

Grootste stadBelgrado
Amptelike taleSerwies
RegeringUnitêre parlementêre
grondwetlikerepubliek
Aleksandar Vučić
Đuro Macut
Onafhanklikheid
Vorming
• Middeleeuse prinsdom
• Middeleeuse koninkryk
Ottomaanse verowering
• Prinsdom Serwië
• Koninkryk Serwië
• Unifikasie inJoego-Slawië
• Onafhanklike republiek


Laat8ste eeu
1217/1346
1459–1556
1815
1882
1 Desember1918
5 Junie2006
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
77 474[1] km2  (117de)
29 913 myl2
0,13 (insluitend Kosovo)
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2024-sensus
 -Digtheid
 
6 652 212[1] (109de)
6 647 003[2]
85,9 / km2 (130ste)
222,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$203,080 miljard[3] (sonder Kosovo) (78ste)
$30 909[3] (sonder Kosovo)(67ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$88,634 miljard[3] (sonder Kosovo) (80ste)
$13 490[3] (sonder Kosovo)(75ste)

MOI (2022) 0,805[4] (65ste)  – hoog
Gini (2023)31,7[5] – medium
GeldeenheidDinar (RSD)
Tydsone
 -Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD.rs, .срб
Skakelkode+381

Serwië (Serwies:Србија,Srbija, [sř̩bija],luister(hulp·inligting)), amptelik dieRepubliek Serwië (Република Србија,Republika Srbija, [repǔblika sř̩bija],luister(hulp·inligting)), is 'nlandingeslote land geleë inSentraal- enSuidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deurHongarye, in die ooste deurRoemenië enBulgarye, in die suide deurAlbanië enNoord-Masedonië en in die weste deurMontenegro,Kroasië enBosnië en Herzegowina. Serwië sehoofstad en grootste stad isBelgrado, geleë aan die monding van dieSavarivier in dieDonau.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]
Belgrado,hoofstad en grootste stad van Serwië
Kaart van Serwië
Etniese kaart van Serwië en Kosovo

Die moderne land Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van dieOttomaanse Ryk.

In die vroeë 19de eeu het dieSerwiese Rewolusie die nasiestaat as die streek se eerstegrondwetlike monargie gevestig, wat sy grondgebied daarna uitgebrei het.[6]

Die land se huidige grense is vasgestel na dieTweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale RepubliekJoegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike land geword in 2006, nadat Montenegro dieUnie verlaat het wat gevorm is na die verval vanJoego-Slawië in die jare 90.

Demografie

[wysig |wysig bron]

Daar woon 7 041 599 mense in Serwië enKosovo. 83,3% van die populasie isSerwiërs, 3,5% isHongare, 2,1%Roma, 2% isBosniake, 1,1%Italianers en 5% ander groepe.[1]

Godsdiens

[wysig |wysig bron]

84,6% isSerwies-Ortodoks; 5% isRooms-Katoliek en 10% is anderChristene enMoslems.[1]

Tale

[wysig |wysig bron]

88,1% praat Serwies, 3,4% praatHongaars en minder as 9% ander tale.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,31,4(en)"Serbia".Central Intelligence Agency. Besoek op17 April 2025.
  2. (en)"Final results – Ethnicity". Serwiese Statistiekkantoor. Besoek op17 April 2025.
  3. 3,03,13,23,3(en)"Serbia".Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2024. Besoek op17 April 2025.
  4. (en)"Human Development Report 2023/2024"(PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op17 April 2025.
  5. (en)"Gini coefficient of equivalised disposable income – EU-SILC survey". Eurostat. Besoek op17 April 2025.
  6. (en)Steven W. Sowards (11 Junie 2009)."The Serbian Revolution and the Serbian State". Michigan State University Libraries. Besoek op17 April 2025.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Lande en gebiede inEuropa
Onafhanklike lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Finland
Koninkryk van Denemarke
Noorweë
Portugal
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië. 2. Geografies inAsië, maar gereeld beskou as deel vanEuropa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings. 3. Aangedui as dieKanaaleilande.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Serwië&oldid=2812067"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp