Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Seram

Koördinate:3°8′S129°30′O /3.133°S 129.500°O /-3.133; 129.500
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Seram
Inheemse naam: Pulau Seram
Kaart van Seram
Kaart van Seram
Geografie
LiggingSuidoos-Asië
Koördinate3°8′S129°30′O /3.133°S 129.500°O /-3.133; 129.500
ArgipelMolukke
Oppervlakte17 100vk km
Hoogste puntBinaiya 3 027 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Maluku
HoofstadAmbon
Grootste stadAmbon (368 987)
Demografie
Bevolking434 113
BevolkingsgroepeManusela, Nuaulu

Seram (voorheenCeram,Seran ofSerang;Indonesies:Pulau Seram) is, naHalmahera, die tweede grootsteeiland van dieeilandgroepMolukke, wat op sy beurt tot dieMaleise argipel behoort. Seram lê in die noordooste van dieeilandnasieIndonesië net suid van dieewenaar. Dit grens aan dieSeramsee in die noorde en dieBandasee in die suide. Van die groot eilande in die omgewing sluit in Halmahera in die noordweste,Timor in die suidweste enNieu-Guinee in die ooste.

Seram se kus

Seram beslaan 'n oppervlakte van 17 100 km² en is die grootste eiland van Indonesië buite die vyf hoofeilande (Nieu-Guinee,Borneo,Soematra,Sulawesi enJava) en Halmahera. Dit het 'n bevolking van 434 113 in 2010 gehad. Sowat die helfte van die bevolking inMoslems en die ander helfte isChristene.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Seram&oldid=2698813"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp