Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

September

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<<September2024>>
SoMaDiWoDoVrSa
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930
Al die dae

September is die negendemaand van diejaar in dieGregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woordseptem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordatJanuarie enFebruarie ingevoeg is.

September begin elke jaar op dieselfde dag van die week asDesember.

  • In dieGriekse beskawing is SeptemberBoedromion genoem.
  • In dieIerse kalender word die maandMeán Fómhair genoem (wat letterlik "Middel Herfs" beteken), en is in die middel van die herfsseisoen in dieNoordelike Halfrond.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Simbole

[wysig |wysig bron]

Die sterretekens wat binne die maand September val, is dieMaagd (22 Augustus-19 September) en dieWeegskaal (20 September-21 Oktober).

September se geboortesteen is die saffier.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Maande van diejaar
Januarie |Februarie |Maart |April |Mei |Junie |Julie |Augustus |September |Oktober |November |Desember
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=September&oldid=1795540"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp