Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Noord-Sotho (taal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafSepedi)
Noord-Sotho
Sesotho sa Leboa
Gepraat in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied:Gauteng,Limpopo,Mpumalanga
Totale sprekers:4,6 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
9,1 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Noord-Sotho 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:nso
ISO 639-3:nso 
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

DietaalNoord-Sotho (Sesotho sa Leboa in Noord-Sotho) is een van die elfamptelike landstale vanSuid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklikNoord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van dieSotho-taalfamilie en dieBantoetale.

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Noord-Sothotaliges in 2011:

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Noord-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

   >1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   <3000/km²


Edgar, 'n Suid-Afrikaner, praat 'n gesprek in Noord-Sotho

Aangesien die Pedigroep die grootste deel uitmaak van die heterogene Noord-Sothogroep, word daar soms na Noord-Sotho verwys as Pedi (Sepedi in Noord-Sotho).[3]

In vroeër jare is dit veral deursendelinge verhef tot skryftaal.[3]

Woorde

[wysig |wysig bron]

Algemene woorde en frases:

AfrikaansNoord-Sotho
WelkomKamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord)
DankieKe a leboga (ek bedank u) / Re a leboga (ons bedank u)
Goeiedag / HalloDumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
TotsiensSala gabotse (bly wel) / Sepela gabotse (gaan wel)
Ek soek werkNna ke nyaka mošomô
Rook verbodeGa go kgogwe
Geen ingangGa go tsenwe
Pasop vir die trapHlokomela distepse
Pasop!Ela tlhoko!
Veels geluk met jou verjaarsdagMahlatse letšatšing la matswalo
SeisoengroeteDitumedišo tša Sehla sa Maikhutšo
Geseënde KersfeesMahlogonolo a Keresemose
Geseënde Kersfees en voorspoedige NuwejaarMahlogonolo a Keresemose le ngwaga wo moswa wo monate

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sotho, Northern" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development."Impact: Studies in language and society, 14:78
  3. 3,03,1[1][dooie skakel]

Bronne

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inNoord-Sotho (taal)
Wikimedia Commons bevat media in verband metNorthern Sotho language.

Taalhulpmiddels

[wysig |wysig bron]

Sagteware in Noord-Sotho

[wysig |wysig bron]
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelik
Wes-Germaans
Suidelike Bantoe
Sotho-Tswana
Nguni
Tswa-Ronga
Venda
Nie-amptelike tale
genoem in die
Grondwet van 1996
Inheems
Uitheems
Religieus
Ander
LGBT-slang
Ander
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Noord-Sotho_(taal)&oldid=2517925"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp