Senzeni Zokwana | |
Minister van Landbou, Bosbou en Visserye | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tina Joemat-Pettersson |
Opgevolg deur | pos afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Politieke party | African National Congress |
Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika vir dieAfrican National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019).