Sentraal-Asië is 'n geografiese gebied in die middel vanAsië. Dit strek van dieKaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide vanRusland in die noorde tot die noorde vanAfghanistan in die suide.
Politiese kaart van Sentraal-AsiëEtniese kaart van Sentraal-Asië
Sentraal-Asië was histories gekenmerk deurNomadiese volke en dieSyroete.[2] Dit het as 'n kruispunt gedien vir die beweging van mense, goedere en idees tussenEuropa,Wes-Asië,Suid-Asië,Oos-Asië enNoord-Asië.[3] Die Syroete het Islamitiese lande met dié van Europa, Indië en China verbind.[4]