'nSenter is 'n spelerposisie in rugby. Die nommer 12 staan as diebinnesenter en die nommer 13 as diebuitesenter bekend.
Daar is twee variasies. Eerstens, die spelskepper, wat met vernuftige hande en voetwerk die opposisie oorhoops gelaat het, en die spelers buite hom weggestuur het om drieë te druk. Die ander was 'n man met 'n verbysterende vaartversnelling, wat 'n opponent aan die buitekant kon klop deur op volle vaart 'n 90 grade rigting verandering te maak. Deesdae lyk beide soos outydsestutte, en hul doel is om 'n losskrum in die middel van die veld af te dwing.
'n Paar bekende senters ter illustrasie:
Spelerposisies in rugby |
---|