Selim II |
---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam |

|
Volle naam | Sultan Selim II |
---|
Ottomaanse naam | سليم ثانى |
---|
Tydperk | 1566–1574 |
---|
Stadium | Groei van die Ottomaanse Ryk |
---|
Huis | Osman |
---|
Voorganger | Süleyman I |
---|
Opvolger | Murat III |
---|
Toegra |  |
---|
Selim II (Ottomaanse Turks: سليم ثانى, moderneTurks: II.Selim; 28 Mei1524 – 12/15 Desember1574), ook bekend asSelim die Dronklap (Mest), was van 1566 tot 1574 sultan van dieOttomaanse Ryk. Hy was die seun vanSüleyman die Manjifieke enHaseki Hürrem Sultan.
Nadat hy die troon bestyg het ná ’n paleisintrige en onmin met sy pa, het hy die eerste sultan geword sonder ’n aktiewe militêre belangstelling; hy het sy mag aan sy ministers oorgedra op voorwaarde dat hy sy plesiere kon najaag.[1]
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikelen:Selim II
- ↑New international encyclopedia, Vol.20, (Dodd, Mead and Company, 1916), 684.
Ottomaanse sultans volgens tydperk |
---|
Opgang(1299-1453) | | |
---|
Groei(1453–1683) | |
---|
Stagnasie(1683–1827) | |
---|
Verval(1828–1908) | |
---|
Ondergang(1908–1923) | |
---|