Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Sekonde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Diesekonde is dieSI-eenheid vir die meting vantyd. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86 400 van 'nsonnedag (sinodiese dag). Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0K plaasvind.

Een internasionale sekonde is gelyk aan:

  • 1/60minuut (1 minuut is gelyk aan 60 sekondes)
  • 1/3 600uur (1 uur is gelyk aan 3 600 sekondes)
  • 1/86 400dag (1 dag is gelyk aan 86 400 sekondes)

Daar is 31 536 000 sekondes in 'ngewone jaar, 31 622 400 sekondes in 'nskrikkeljaar, en 31 557 600 sekondes in 'nJuliaanse jaar.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sekonde&oldid=2057876"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp