Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Saul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Saul
(Hebreeus: שָׁאוּל)
Saul uitgebeeld in 'n detail van 'n 1878 olieverfskildery deurErnst Josephson
Koning van Israel
Heerskappyc. 1030 v.C. — c. 1010 v.C.
OpvolgerIsboset[1][2]
Eggenoot
Issue
HuisHuis van Saul
VaderKish
Dawid speel vir Saul die harp, skildery vanRembrandt.

Saul was die 1ste koning vanIsrael en het waarskynlik 12 jaar regeer. Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in dieBybel presies aandui word nie.

In1 Samuel 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer". InHandelinge 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.

Isboset was sy seun.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Garfinkel, Yosef; Ganor, Saar; Hasel, Michael G. (2018).In the Footsteps of King David: Revelations from an Ancient Biblical City. Thames & Hudson. p. 182.ISBN 978-0-50077428-1.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2020. Besoek op5 Oktober 2020.
  2. Avioz, Michael (2015).Josephus' Interpretation of the Books of Samuel. Bloomsbury. p. 99.ISBN 9780567458575.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2020. Besoek op4 Oktober 2020.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.ISBN 3-417-24528-1

Verwysings in die Bybel

[wysig |wysig bron]
  • 1 Samuel 13: 1, Handelinge 13: 21


Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Heersers vanIsrael en Juda
Israel
(verenigde monargie)
Israel
(noordelike koninkryk)
Juda
(suidelike koninkryk)
Judea
(Hasmonese dinastie)
Sien ook
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Saul&oldid=2706577"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp