Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Santonium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
PaleogeenPaleoseenDaniumjonger
KrytLaatMaastricht66,0–72,1
Campanium72,1–83,6
Santonium83,6–86,3
Coniakium86,3–89,8
Turonium89,8–93,9
Senomanium93,9–100,5
VroegAlbium100,5–~113,0
Aptium~113,0–~125,0
Barremium~125,0–~129,4
Hauterivium~129,4–~132,9
Valanginium~132,9–~139,8
Berriasium~139,8–~145,0
JuraLaatTitoniumouer
Die verdeling van die Kryt (IKS).

DieSantonium is ’nchronostratigrafieseetage sowel as ’ngeologiese tydsnede van onderskeidelik diesisteem enperiodeKryt (serie/epog Laat Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 86,3 tot 83,6 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur dieConiakium en gevolg deur dieCampanium.

Naam en definisie

[wysig |wysig bron]

Die Santonium is in 1873 deur Henri Coquand genoem naSaintes in dieFransedépartementCharente-Maritime.

Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van dietweekleppigeCladoceramus undulatoplicatus, en die bokant deur die uitwissing van dieseelelieMarsupites testudinarius.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Gradsteinet al. (2012)

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.;2012:A Geologic Time Scale 2012, Elsevier,ISBN 0444594256.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Santonium&oldid=1809085"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp