Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Santiago de Chile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafSantiago)

Santiago de Chile

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Chili Chili
 Provinsie Santiago
 Koördinate33°27′S70°40′W / 33.450°S 70.667°W /-33.450; -70.667
 Gestig op12 Februarie1541
 Oppervlakte: 
 - Totaal641vk km
 Hoogte bo seevlak570 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2017)6 269 384
 - Metropolitaanse Gebied6 903 479
 - Bevolkingsdigtheid9 821/vk km
 TydsoneUTC -4 (CLT)
 SomertydUTC -3 (CLST)
 BurgemeesterClaudio Orrego Larraín
 Amptelike webwerfgobiernosantiago.cl

Santiago de Chile (Spaans: [san̪ˈtja.ɣo ðe ˈtʃi.le]) is die hoofstad, ekonomiese sentrum en grootste metropolitaanse gebied vanChili, wat met sowat ses miljoen inwoners veertig persent van die land se bevolking huisves. Die stad lê in die sentrale vallei van Chili en maak in administratiewe opsig deel uit van die Metropolitaanse Gewes van Santiago. Alhoewel Santiago as regeringsetel fungeer, isValparaíso die wetgewende hoofstad van die land.

Pedro de Valdivia stig Santiago de Chile – 'n skildery deur Pedro Lira, 1889

Ná drie dekades van ononderbroke ekonomiese groei het Santiago tot een van die modernste metropole inLatyns-Amerika ontwikkel, wat met uitgestrekte voorstede, tientalle winkelsentrums en 'n indrukwekkende sentrale besigheidsdistrik met baiewolkekrabbers spog. Die stad beskik oor 'n hoogs moderne infrastruktuur, wat onder meer 'nmoltreinstelsel insluit, en is die hoofkwartier van 'n groot aantal nasionale en internasionale maatskappye. Dit was een van die gasheerstede tydens dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962.

Galery

[wysig |wysig bron]
  • Palacio de La Moneda
    Palacio de La Moneda

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Santiago_de_Chile&oldid=2617321"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp