Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Salsigne

Koördinate:43°19′50″N2°21′29″O / 43.33056°N 2.35806°O /43.33056; 2.35806
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Salsigne
Wapen van Salsigne
Wapen
Salsigne is in Frankryk
Salsigne
Salsigne
Koördinate:43°19′50″N2°21′29″O / 43.33056°N 2.35806°O /43.33056; 2.35806
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesOksitanië
DépartementAude
ArrondissementCarcassonne
KantonMas-Cabardès
Regering
 • BurgemeesterClaude Grabianowski
Oppervlak
 • Totaal11,48 km2 (4,43 vk. myl)
Hoogte
166–472 m (545–1 549 ft)
Bevolking
 • Totaal354
 • Digtheid31/km2 (80/vk. myl)
Poskode
11600
Skakelkodes11372

Salsigne is 'nFranse munisipaliteit in diedépartementAude en dierégionLanguedoc-Roussillon. Inwoners van Salsigne staan bekend asSalsignolais.

Salsigne is die laaste plek in Frankryk waargoud kommersieel gemyn is en op 'n stadium het die myn werk aan 600 mense verskaf wat dit die grootste werkgewer in die Aude gemaak het. Vandag werk 200 mense op die terrein in afval beheer en sekondêre ekstarksie van goud. Die hoof ekonomiese aktiwiteit in die commune is wynbou met die Cave Les Vignerons de Vigouroux en Domaine Alaux wat in die commune geleë is. Salsigne val in die MinervoisAppellation d’origine contrôlée (AOC) wat ook 'n natuurlik gebied in Languedoc-Roussillon vorm.[1]

Die16de eeuse Saint-Saturnin kerk in die dorpie het interessante sluitsteen versiering

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. SALSIGNEGeargiveer 21 Maart 2005 opWayback Machine, Besoek op 26 Julie 2008
 Hierdie artikel omtrent die geografie vanOksitanië is 'nsaadjie. Jy kan Wikipedia help deurdit uit te brei.


NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Salsigne&oldid=2427692"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp