DieSahrawis (Arabies: صحراويون,ṣaḥrāwīyūn, letterlik: "bewoners van die Sahara" of "woestynbewoners";Berbers: ⵉⵙⴻⵃⵔⴰⵡⵉⵢⴻⵏ,Iseḥrawiyen;Frans:Sahraoui;Spaans:Saharaui) is 'nArabieseetniese groep inheems aan die westelike gedeeltes van dieSahara, insluitendeWes-Sahara (opgeëis deur diePolisario en hoofsaaklik onder die gesag vanMarokko), dele van Suid-Marokko, Noord-Mauritanië en die uiterste suidweste vanAlgerië.
Vlag van Wes-Sahara en die SahrawisKaart van Wes-Sahariese stamme'n Saharwi-vrou in Marokko
Soos by die meeste groepe van die Sahara is die Sahrawis-kultuur gemeng. Dit toon hoofsaaklik Arabies-Berberse eienskappe, soos die bevoorregte posisie van vroue (Matriargie),[17] sowel as eienskappe wat gemeen is aan etniese groepe van dieSahel. Sahrawis bestaan uit baie stamme en is hoofsaaklik sprekers van die Hassanija-dialek vanArabies en sommige van hulle praat nog steedsBerbertale in beide Marokko se betwiste en nie-betwiste gebiede.[18]
↑"Saharawi in Algeria" (in Engels). Joshua Project.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2018. Besoek op31 Oktober 2018.
↑"Algeria Fact Sheet" (in Engels). VN se hoë kommissaris vir vlugtelinge.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2018. Besoek op31 Oktober 2018.
↑"Algeria" (in Engels). VN se hoë kommissaris vir vlugtelinge.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op31 Oktober 2018.