Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Safran

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Safran
TipeAandelemaatskappy
Gestig2005
HoofkantoorParysFrankryk
SleutelpersoneOlivier Andriès (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteOntwerp en vervaardiger van vliegtuig-, helikopter- en vuurpylenjins, lugvaart- en verdedigingstoerusting
Inkomste€24,6 miljard
Werknemers81 000
Webwerfsafran-group.com

Safran is 'n grootFranse industriële en tegnologiese groep wat internasionaal op die gebied van lugvaart, ruimte en verdediging teenwoordig is. Dit is in 2005 gestig tydens die samesmelting tussen Snecma en Sagem[1]. Sedert September 2011 is dit op dieCAC 40 genoteer[2].

Sy besighede is die ontwerp en produksie van vliegtuigmotors,helikopters en vuurpyle, lugvaartapparatuur en verdediging.

Na die opname van Zodiac Aerospace in 2018 het die groep einde September 2020 meer as 81.000 werknemers gehad.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (fr)Fusion surprise de Snecma et Sagem
  2. (fr)Safran entre dans le CAC40

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Safran&oldid=2393753"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp