Hierdie artikel handel oor die parlement van Letland. Vir die parlement vanLitaue, sien gerusSeimas.
2018 lede van politieke partye: ██ Sosiaal-demokratiese party "Harmonie" (22)██ Nuwe konserwatiewe party (15)██ Ontwikkeling/Vir! (13)██ Nasionale Alliansie (12)██ Boer en Groen Unie (10)██ Onafhanklike (10)██ Wie besit die staat? (10)██ Eenheid (8)
DieSaeima is dieparlement vanLetland. Dit bestaan uit 100 lede wat elke vier jaar verkies word. Die president van Letland kan die Saeima ontbind hangende 'n referendum vir so 'n ontbinding. Proporsionele verteenwoordiging word vir die verkiesing gebruik. Die gebou is in die negentiende eeu deur 'nBaltiese Duitser ontwerp.
Wapen van Letland
Die parlementsgebou inRiga. Die Huis van die Lyflandse Ridderskap.