Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Saba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Saba
Vlag van SabaWapen van Saba
VlagWapen
Nasionale leuse:Remis Velisque
(Latyn vir: "Met spane en seile")
Volkslied:Saba you rise from the ocean
(Engels vir: "Saba jy styg uit die oseaan")
Ligging van Saba
HoofstadThe Bottom

17°37′N63°14′W / 17.617°N 63.233°W /17.617; -63.233

Grootste stadThe Bottom
Amptelike taleNederlands enEngels[1]
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binneNederland
Willem-Alexander
Dick Schoof
Jonathan Johnson
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binneNederland
10 Oktober2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
13[2] km2  
5 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 -Digtheid
 
1 911[3] ()
148 / km2
380 / myl2
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 -Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.nl,.ana[4]
Skakelkode+599-4
a. Gaan gestaak word.

Saba (Nederlands: [ˈsaːbɑ],luister(hulp·inligting)) is 'nNederlandseeiland in dieKaribiese See. Tot in 2010 het Saba deel uitgemaak van dieNederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'nbesondere munisipaliteit binne Nederland.[5] Hoewel Saba deel is van Nederland is dit nie deel van dieEuropese Unie nie. Die eiland ontvang nogtans finansiële hulp van die EU se EDF.[6]

Nasa-satellietbeeld van Saba
Kaart van Saba

Dieamptelike taal is Nederlands en die volkstaal isEngels. Diehoofstad en grootste stad isThe Bottom. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 13 km² en het 'n bevolking van 1 911 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is dieAmerikaanse dollar die amptelikegeldeenheid.[7]

Etimologie

[wysig |wysig bron]

Die presiese betekenis van die naam "Saba" is nie bekend nie. Wyd verspreid is die teorie dat die naam van die Karibiese woordsiba vir "rots" afgelei is.[8]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (nl)"Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba". wetten.nl.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2016. Besoek op29 Augustus 2014.
  2. (nl)"Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op19 Mei 2015.
  3. (nl)"Caribisch Nederland; bevolking; geslacht, leeftijd, burgerlijke staat". CBS StatLine. 28 April 2022. Besoek op14 Augustus 2022.
  4. (en)"ISO 3166-1 decoding table". International Organization for Standardization. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 9 Desember 2016. Besoek op29 Augustus 2014.
  5. (en)"Status change means Dutch Antilles no longer exists".BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op10 Augustus 2023.
  6. (en)"EU projects with Saba".Europese Unie. Besoek op10 Augustus 2023.
  7. (nl)"Bonaire, Sint Eustatius, Saba". De Nederlandsche Bank. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 25 Desember 2010. Besoek op25 Desember 2010.
  8. (en)Stephen R. Conn (14 Maart 1993)."What's Up On Saba?". Chicago Tribune. Besoek op2 Junie 2021.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Vlag van die Koninkryk der NederlandeKoninkryk van die NederlandeWapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande:Aruba ·Curaçao ·Nederland ·Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe ·Flevoland ·Friesland ·Gelderland ·Groningen ·Limburg ·Noord-Brabant ·Noord-Holland ·Overijssel ·Utrecht ·Zeeland ·Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire ·Saba ·Sint Eustatius
Lande en gebiede inNoord-Amerika
Lande
Afhanklike gebiede
Frankryk
Koninkryk van Denemarke
Koninkryk van die Nederlande
Nederland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Saba&oldid=2743893"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp