Rheinland-Pfalz
Rynland-Palts| Landsvlag | Landswapen |
|---|
 |  |
| (Besonderhede) | (Besonderhede) |
| Basiese gegewens |
|---|
| Ampstaal: | Duits |
| Hoofstad: | Mainz |
| Stigting: | 30 Augustus1946 |
| Oppervlakte: | 19 857,97 km²[1](9de) |
| Bevolking: | 4 150 696[2](5de)(30 Junie 2022) |
| Bevolkingsdigtheid: | 209 inwoners / km²(9de) |
| Volkslied (Landeshymne): | geen |
BBP - Totaal - % Verandering teenoor vorige jaar | 2023 174,2[3] miljard € 1,5 % (2022) |
| Skuldlas: | 6 264 € per inwoner(31 Maart 2024) |
| Totale skuldlas: | 26,0 miljard €[4](31 Maart 2024) |
| Werkloosheidsyfer: | 5,4%[5](Junie 2024) |
| ISO 3166-2: | DE-RP |
| Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
| Politiek |
|---|
| Eerste minister: | Alexander Schweitzer (SPD) |
| Regerende partye: | SPD,FDP enB90/Grüne |
Setels in die parlement (Landtag) (101 setels)(2016: 101 setels): | SPD 39(2016: 39) CDU 31(35) B90/Grüne 9(6) AfD 6(14) FDP 6(7) FW 6(-) BSW 1(-) |
| Laaste verkiesing: | 14 Maart 2021 |
| Volgende verkiesing: | Maart 2026 |
| Parlementêre verteenwoordiging |
|---|
| Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
| Kaart |
|---|
 |
Rynland-Palts (Duits:Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s],luister(hulp·inligting)) is 'ndeelstaat vanDuitsland.Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad enhoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deurNoordryn-Wesfale in die noorde,Hesse in die noordooste,Baden-Württemberg in die suidooste enSaarland in die suide, asookFrankryk in die suide,Luxemburg in die suidweste enBelgië in die weste.
(Die area-afkortings word tussen hakies aangedui)
LandgebiedDie Ministerpresidente sedert 1946:
- 1946–1947: Wilhelm Boden (CDU)
- 1947–1969: Peter Altmeier (CDU)
- 1969–1976:Helmut Kohl (CDU)
- 1976–1988: Bernhard Vogel (CDU)
- 1988–1991: Carl-Ludwig Wagner (CDU)
- 1991–1994: Rudolf Scharping (SPD)
- 1994–2013: Kurt Beck (SPD)
- 2013–2024: Malu Dreyer (SPD)
- sedert 2024: Alexander Schweitzer (SPD)
|
|---|
| Internasionaal | |
|---|
| Nasionaal | |
|---|
| Geografies | |
|---|
| Ander | |
|---|