Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Rya Avenant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

   Hierdie artikel behoortversmelt te word metDoc Immelman.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sienhier.

Rya Avenant is ’nskuilnaam van die bekende avontuurverhaal-skrywerDoc Immelman (*23 April1928-†9 Maart2013).[1]

Skryfwerk

[wysig |wysig bron]

As Rya Avenant skryf ImmelmanSeevaart van verraad (1965) enOnseker liefde (1980).[2]

InSeevaart van verraad is Alba Roodt lid van die Geheime Diens en vaar saam met die luukseplesierboot vanaf Kaapstad na Lourenço Marques sodat sy die geheime lys wat aan een van die passasiers oorhandig gaan word, kan onderskep.

Onseker liefde is ’n liefdesverhaal wat hy later onder sy eie naam herdruk.

Publikasies

[wysig |wysig bron]
  • Seevaart van verraad (1965)
  • Onseker liefde (1980) (Later herdruk onder Doc Immelman)

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Vir volledige biografiese inligting verwys na:

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Bookslive: http://protea.bookslive.co.za/blog/2013/03/12/in-memoriam-doc-immelman-1928-2013/Geargiveer 5 Julie 2014 opWayback Machine
  2. Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Avenant,_Rya[dooie skakel]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rya_Avenant&oldid=2730247"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp